Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pier 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito van R2000 moet saam met die deposito vir die bespreking betaal word en word via bankoordrag terugbetaal 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum en nadat die huis nagegaan is en alles in orde gevind is.

'n Basiese skoonmaakfooi van R500 is betaalbaar direk aan die instansie na die verblyf.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Albatros- en Tsavorite-straat, Waterfront Kompleks 8, Swakopmund, Namibië, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09a7b2b3f85c7d1e2d397471cfcdf7df188f363acb90981379d9989ee9bb31488728a849684d982782c3c99b234d7fae9cf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Corner of Alabatros & Tsavorite Street Waterfront Complex, Waterfront 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.644305436472 14.527295990822
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem