The pigeon loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106A 11th Ave, Fairland, Randburg, 2030, Gauteng
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Pigeon Loft is in Randburg, Gauteng, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike verblyf – sodat jy kan ontspan en herlaai.
Die eiendom bied 'n pragtig gemeubileerde eenheid met 'n slim-TV en gratis WiFi. Die eenheid sluit 'n privaat en suite-badkamer, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in.
Buite bied die eiendom 'n pragtige tuin met ekstra buitesitplek, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.
Gaste word voorsien van veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 106A 11th Ave, Fairland, Randburg, 2030, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106A 11th Ave, Fairland, Randburg, 2030, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang