The Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Nov 2025 tot 10 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 4 Jan 2026 tot 14 Jan 2026.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook is in die verblyf verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie aangesien daar reeds 3 honde op die perseel is.
The Place is ongelukkig nie geskik vir kinders onder 10 jaar nie.
'n Breekskadedeposito van R1000 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word binne 7 dae na vertrek minus enige breekskade.
Ongelukkig is daar geen kaart masjien fasiliteite nie, dus kan net kontant aanvaar word.
Geen daaglikse skoonmaakdiens word voorsien nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 40 Thys Olivier Street, Dwarswegstrand, Groot Brakriver, 652, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang