LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+71
Gastehuis in Muizenberg

The Place Muizenberg

  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Holland Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

The Place Muizenberg bied lieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Muizenberg, 'n kusdeel van Kaapstad. Dit kan 'n goeie opsie wees vir paartjies of klein gesinne wat verblyf in die suidelike voorstede van die Moederstad soek.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers met slaapplek vir 4 gaste elk en 2 selfsorgwoonstelle wat elk slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders bied. Al die slaapkamers het dubbelbeddens en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2 woonstelle het elk 'n dubbelslaapbank vir kinders in die sitarea. Elke suite het 'n tee- en koffieskinkbord, terwyl die 2 woonstelle hul eie leefareas het met 'n kombuisie met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Elke eenheid het gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Die verblyf het 'n gedeelde gastesitarea en -eetarea. Alle gaste het toegang tot die groot buite-area met 'n uitnodigende swembad en sonstoele.

Let asb. dat hierdie verblyf nie 'n 24/7-gastehuis is nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry

Kamers

Diamond-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie woonstel is ideaal vir 'n paartjie en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie woonstel het ook 'n leefarea met 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Gaste moet hulle ID met aankoms toon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Heart-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 680

Club Suite
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Hierdie kamer het direkte toegang tot die stoep en swembadarea.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Gaste moet hulle ID met aankoms toon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Die Jack Suite
Vanaf
Vanaf R1 910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 2 kamers wat deur 'n dubbeldeur geskei word. Albei kamers het 2 dubbelbeddens. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Die Ace Suite

Koninginsuite
Vanaf
Vanaf R2 130

Koningsuite
Vanaf
Vanaf R2 380
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 2 dubbelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Dié kamer het 'n lieflike balkon met uitsigte oor Muizenberg.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Gaste moet hulle ID met aankoms toon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Yumna E
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. My stay was fantastic. It's just the bed was very uncomfortable as I requested a double bed but instead, 2 single beds wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
Helene L
5.0
Wonderlik. Uitstekende diens en vriendelike mense. Wonderlike rustige kamers.
Sep 2026
Amelda D
5.0
Lekker, veilig en tevrede. Het baie veilig gevoel daar en veilig vir my voertuig. Kamers is ook baie netjies en goed ingerig.
Sep 2026
Zandre W
Saam met lewensmaat
5.0
Eennagverblyf vir 'n funksie. Ons is baie vriendelik ontvang en rondgewys. Alles was skoon en netjies, en ons het alles gehad wat ons sou nodig kry. D...
Sien meer
Jun 2026
Sarah S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens ontvang, ontbyt uit die boonste rakke, sal definitief weer daar tuis gaan.
Des 2025

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Yumna E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Great place. My stay was fantastic. It's just the bed was very uncomfortable as I requested a double bed but instead, 2 single beds were attached together as a double bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene L
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

Wonderlik. Uitstekende diens en vriendelike mense. Wonderlike rustige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelda D
1 nag
5.0
Sep 2026

Lekker, veilig en tevrede. Het baie veilig gevoel daar en veilig vir my voertuig. Kamers is ook baie netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Eennagverblyf vir 'n funksie. Ons is baie vriendelik ontvang en rondgewys. Alles was skoon en netjies, en ons het alles gehad wat ons sou nodig kry. Die fasiliteite is goed onderhou en die ontbyt was heerlik. Ons sal definitief weer daar tuisgaan en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Place
The Place Muizenberg
Thank you so much for your kind review! We're delighted to hear that you enjoyed your stay, from the warm welcome and comfortable accommodation to our breakfast and well-maintained facilities. Your recommendation means a great deal to us. We look forward to welcoming you back to The Place Guesthouse again soon! Warm regards, The Place Guesthouse team

Sarah S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantasmagories. Baie lekker gebly, baie vriendelike diens ontvang, ontbyt uit die boonste rakke, sal definitief weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande M
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Pragtige Kaap huis met spasie en fantastiese geriewe. Fantastiese blyplek met moderne geriewe. Ons het heerlik gebly, daar is baie spasie en die dekor is baie mooi. Die kombuis het 'n yskas en koffiemasjien wat ons kon gebruik, daar is 'n groot sitkamer en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

A great stay, will definitely be back! The place is well located, within walking distance to the beach and all the restaurants, especially Joon (which is excellent) and just down the road. We felt like a big family at home. The staff were so friendly and helpful. An honesty fridge is available which is such a joy after a long journey. Breakfasts were also good. Included is on-site parking, a bonus in Muizenberg. Thank you everyone for such a pleasant stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

The Place Muizenberg kan beslis deur ons aanbeveel word. Ja, baie lekker. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Veilige parkering vir jou voertuig. Alles is baie mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Dit is soos dit sê, The Place! Baie gerieflik, kalm en vriendelike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The Place
The Place Muizenberg
Thank you very much for your kind feedback. We're so glad you enjoyed the comfort, calmness, and friendly atmosphere of The Place. We hope to welcome you again in the future! Take care, The Place Family

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

The Place Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink The Place Muizenberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 17:00
Uitklok Voor 10:00
Diamond-woonstel
Selfsorg
Heart-woonstel
Selfsorg
Club Suite
B&B
Die Jack Suite
B&B
Die Ace Suite
B&B
Koninginsuite
B&B
Koningsuite
B&B

Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 06:00.
Gaste moet hulle ID met aankoms toon.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Holland Road, Muizenberg, Cape Town, 7950, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75d44974a94ef96507246326234d6be1695910f152281c994fc5945ac370f4bbd79735b443d1fdac338b52103a1922afe25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 8 Holland Road Muizenberg 7950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.1038257 18.4702853