Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Place

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 62 resensies vir The Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H
Saam met vriende

Beslis "die plek" vir ons!

Ons het heerlik Red Rock vir 2 aande gebly saam met vriende. Almal was mal oor die plekkie, binne en buite. Wonderlik toegerus met alles wat jy nodig het en meer. Heerlike plonsbad selfs met 'n swembadfilter, net groot genoeg vir vier. Ons het 'n heerlike tyd daarin deurgebring. Moenie vergeet om die smullekker olyfbrood voor aankoms te bestel nie. Die trots en keurige keuses van die eienaars weerspieël in hierdie pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A magical calming space to complete destress in.

Such a quiet tranquil space (despite the donkeys waking my dogs in the middle of the night) beautifully and simply appointed accommodation, oozing style, made me want to pack up and move to the Karoo! Lizette's olive bread was a must! Hot straight from her oven to our door.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay!

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank L
Saam met vriende

The right place to relax and unwind.

Our stay was very relaxing, and our host was fantastic, very helpful in every way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect peace, home away from home.

Very well-equipped cottage in a private setting on a beautiful farm. Red Rock cottage is cosy and has a lovely outside area for a braai. On our arrival, a delicious warm olive bread was waiting for us, thanks to Lizelle, our friendly host. We would return there anytime!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

We had a beautiful peaceful stay at The Studio. Very relaxing atmosphere. Lizelle makes the most amazing bread, delivered fresh every day.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Privaatheid. Genoeg hout. Mooi Karoo-uitsig vanaf leefarea.

Fiets gery, gestap en baie vuur gemaak. Wonderlike, vriendelike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelsley V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelsley V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Blissfully quiet and very relaxing. Very comfortable with all the conveniences.

The hostess was very welcoming and attentive but very respectful of our privacy. She was very responsive to any queries we had. Her homebaked bread was delicious, delivered straight from the oven. There was a great indoor fireplace to keep us warm - the Little Karoo mornings and evenings can be very chilly. There are a few short walks to do but otherwise make sure you've got some good books with you. It's a place to really get away and have downtime and enjoy the beautiful sunsets over the Karoo landscape.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plek vir stil naweek wegbreek.

Lekker kuier eenheid vir rustige stil naweek weg van stadsrumoer. Mooi uitsig oor Karoovlakte maar nie op water geleë. Tensy jy jou fiets bring is daar relatief beperkte aktiwiteitsopsies. Huisie kort bietjie toerusting opgradering. Goeie en vriendelike diens van eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette W
Saam met vriende

Heerlike stil natuur wegbreek.

The Place is ideal vir 'n wegbreek uit die stad. Ongerepte Karoo landskap omring die pragtige huisie met alles wat 'n gesin of paar vriende nodig het om te ontspan en lekker te kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie C
Gesin met tieners

Rus vir my siel

Pragtige en goed toegeruste plekkie, baie rustig en vreedsaam. Só lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Afgeleë, stil, rustig.

Ons het 'n afgeleë plek gesoek met geen ander mense naby nie. The Place is baie stylvol gedoen en is 'n oase. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik amazing verby. Ons wou nie daar wegry nie.

Ons love die Karoo en hierdie plek is regtig besonders. So baie oop vensters wat uitkyk oor die Karoo-vlaktes. Privaat. Netjies. Jy sien net berge en bossies vir kilometers. Kan rond stap. Lekker braai. Jis mense, ek kannie opsom hoe lekker ons gebly het nie en ons wou regtig nie daar wegry nie. Lizelle is net so aangename mens en so vriendelik en mens kan sien sy doen hierdie, want sy love mense en sy love hulle plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus. Die stilte, uitsig en berge is onverbeterlik.

As jy van die Karoo, 'n aardse gevoel en afwerking hou, is The Place, the place to be! Heerlikste ontbyt, pragtig en met baie liefde voorberei deur ons gasvrou Lezelle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthew B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gavin O - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin O
Gesin met klein kinders

Die rustigheid vanself.

Ek het 'n baie lang geskiedenis met Ockertskraal en sal beslis weer soontoe gaan. Sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige plek soek, ver van alles en om die sterre te bekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stuart C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliantly renovated cottage by very talented hosts.

The studio has it all, lovely views, comfortable and stylish decor. Our hosts went out of their way to ensure our stay was comfortable and pleasing. Highly recommended, we hope to be back soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton C
Saam met vriende

Uitstekend.

Ons het dit baie geniet - uitstekende wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Wat 'n ongelooflike lekker huisie. Die gasvrou is baie vriendelik, die plekkie is stunning. Ons het baie lekker gebly en sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria S
Saam met vriende

Lieflike plekkie. Sal vir seker weer terugkeer!

As mens 'n wegbreek Karoo-plekkie soek om te bly, is dit deur en deur die moeite werd! Ek persoonlik, sal weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ant C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ant C
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

If you are looking for peace, quiet and privacy with uncharted Karoo walks then The Place is highly recommended. The cottage is very nicely decorated and finished my only criticism being the stove.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonique M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect escape from the busy city life!

Such a nice weekend I just wish we could have stayed longer. I think this was the friendliest service I have ever experienced in my life! (thank you Lizelle). Loved the uninterrupted peace and quite - even took a dip in the plunge pool. The wood stove, the bread, the evening braai just me and my partner outside, everything was just on point! Suggestion - maybe a tuck shop with just some basic essentials. Otherwise, I highly recommend The Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Geniet die stilte en omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo rustigheid op sy beste.

Baie lekker en rustig. Vriendelike mense en mooi natuur. Sal aanbeveel vir die wat wil weg uit lawaai van stads lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy moeg word vir die lewe in die stad, kom laai jou batterye hier!

Bykans 'n 4 uur reis vanaf die Kaap en als die moeite werd en vriendelike ontvangs deur Lizelle! Ons blyplek, The Studio, met sy eenvoud, pragtig deur Lizelle versier met haar kunswerk, het ons 'n welverdiende wegbreek verseker. Of jy op die voorstoep of agterstoep kuier, beide het die Klein-Karoo met sy pragtige uitsig jou bekoor. 'n Sinkbad het my nog nooit geveel nie maar hierdie sink(swem)bad het die kol getref! Wonderlik, net 'n verkleinwoord. Ja, terug tuis, met net die mooiste herinneringe wat ons baie lank sal bybly. Ons sou 'n draagbare braaidrom verwelkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madelein L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Gesin met klein kinders

Red Rock Cottage is perfek om weg te glip van die stadslewe.

Red Rock cottage was skoon en net wat 'n gesin van 3/4 nodig het. Daar is 2 kamers en 2 badkamers. Groot genoeg leefarea, met kombuis en ’n lekker area om buite te braai. Daar is oulike plekkies om te besoek in dié area. Veral as jy ‘n 4x4-voertuig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sammy M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sammy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte vir jou siel.

As jy hou van privaatheid en geen gedrom om jou nie, is The Place die plek om te wees. Die grondpad is van so aard dat jy met klein voertuie (Soos ons Nissan Micra) kan ry tot by die huisie. Ons wou bietjie rus en vrede ervaar weg van die stad se gejaag en dit is presies wat ons hier gekry het. Ek beveel The Place definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi!

Die plek was soos 'n plaashuis, maar met 'n prentjie gedagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thaakiyah S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaakiyah S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful break from the city life, brilliant hosts, amazing time.

To start things off the hosts Lizelle and Joseph have an extremely well detailed description of how to get to The Studio Flat at The Place because one could very easily get lost in all that open land. That being said, we arrived safely at The Place. Shortly thereafter Lizelle arrived with a freshly baked Olive and Rosemary bread (which you can order with her) which we had with cream cheese and it was delish. After a long drive from Cape Town that plunge pool was honestly so refreshing. Once sufficiently cooled down we got a braai going. The kitchenette is simple and very user friendly. My husband and I spent our second day in Oudtshoorn which is about a 2 hour drive from The Place. We had an amazing night's sleep on both nights of our stay even got to chill out on the hammock for 2. Woke up Sunday morning to a car that wouldn't start and a puncture, just our luck. Lizelle and Joseph were so happy to help they drove my husband to Ladismith (closest town) to get his wheel repaired and brought him back safely, jump-started our car and we were on our way. Thank you so much Lizelle and Joseph, you guys and the place are so amazing we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en uniek.

Ons het vreeslik lekker gebly by The Place. Lizelle is n uitstekende gasvrou. Die aandag aan detail is baie goed. Die uitsig, omgewing en hele ervaring is absoluut uniek. Ek wens regtig ons was nader om meer gereeld te kon bly. Absoluut aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belita H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belita H
Saam met vriende

Rustig en salige wegbreek.

Heerlike naweek weg in 'n baie mooi, rustige omgewing. Sal vir seker weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelize F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize F
Saam met vriende

Dit was die perfekte plekkie om weg te breek van die geraas en gejaag van die stad.

Ons het ons tyd by The Place ongelooflik baie geniet! Die plantegroei was iets wat ek nog nooit vantevore gesien het nie, so verskriklik mooi. Die eienaars is wonderlike mense. Die huis self was baie netjies en presies wat ons wou hê vir 'n wegbreek naweek. Baie dankie Lizelle en Joseph, ons het wonderlike herinneringe van The Place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie wegbreek.

Dit was 'n perfekte wegbreek in die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldo O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat jy nodig het om af te skakel!

Ons het 'n wonderlike, reënerige naweek by The Place spandeer. Die uitsig oor die Karoo-vlaktes, reën op die sinkdak en die heerlike kaggeltjie was al wat ons nodig gehad het om af te skakel. Lizelle maak die lekkerste olyfbroodjies en is hoogs aan te beveel! Als is voldoende vir 'n naweek se verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronique T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique T
Saam met vriende

Heerlik, stil en baie netjies.

Alles was baie netjies, daar was alles wat ons benodig het en die diens was uitstekend en baie vriendelik. Ek wens net ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and relaxing.

Neat, compact, quiet, walking opportunities abound.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nog nooit so baie rustigheid ervaar nie. Was baie lekker rustig in die mooi natuur van die Karoo.

Nog nooit so baie baie rustigheid ervaar nie. Was baie lekker rustig in die mooi natuur van die karoo. Self-catering. Vat maar alles saam wat jy gaan benodig. Daar is lekker braai geriewe en alle huis goed is daar. Lizelle het ons baie tuis laat voel. Sal enige iemand aanbeveel om te gaan om slag bietjie uit die stad se geraas te kom. Baie netjiese plekkie. Ek gaan definitief weer 'n draai daar maak in toekoms. As jy hou van natuur is dit die plek om te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike back-to-basics ondervinding.

The Place maak mens weer die eenvoudige dinge in die lewe geniet. Dis werklik 'n plekkie waar jy kan ontspan en net jou batterye herlaai en dit met baie min bykomstighede. Die leef, kombuis en slaap areas is mooi in een en dis wonderlik. Die voëllewe is wonderlik. Regtig waarde vir geld ondervinding. Mens moet ook van die brood bestel (ongelooflik lekker).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy moeg word vir die lewe in die stad, kom na The Place toe.

Dis werklik op 'n plaas in die middel van nêrens. Geen sein, net stilte. Pragtige natuur en uitsig vanaf die Cottage. Ons het in die Red rock cottage gebly. Het ook gaan stap op die plaas. Dis darem glad nie te ver van die dorp Ladismith af nie. Baie vriendelike gasvrou Lizelle, sy bak selfs die heerlikste Olyf en Roosmaryn brood wat sommer vuurwarm is met jou aankoms. Huis is baie goed toegerus; kaggel is heerlik vir die winter. As jy stilte soek is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en rustig.

Ons kon heerlik rus, die eienaars is uiters behulpsaam, sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilet H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilet H
Enkelreisiger

Vreedsaam.

Stilte, vrede en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha B
Gesin met tieners

Off the grid, awesome relaxation, food for the soul!

Beautiful spot with all the necessary comforts, exceptionally clean and well kept. Can really recommend for a family outing to reconnect without electronics. Hostess Lizelle was very welcoming and makes yummy olive bread to order on your arrival and stay. Thank you for sharing your little paradise with us and our doggies, we will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danté R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danté R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, still net die regte plek om jouself weer te ontdek.

'n Man kan nie vir 'n meer rustige plek vra om jou siel te verkwik en jouself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernie L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ernie L
Gesin met klein kinders

Karoo rus en vrede na 'n lang pad!

Ons was aangenaam verras deur die gerief en gemak van die Studio. Die afsondering, die stilte en die pragtige sterrenag het ons siele goed gedoen. Ek sal dit aanbeveel, nie net vir oorslaap op die langpad nie, maar sommer vir 'n hele naweek of langnaweek wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tyd op die plaas en in The place was fantasties.

Daar is 'n lied wat ons as kinders gesing het: “as ek moeg word vir die lewe in die stad”, dan gaan ek na "The Place"! Luukse akkommodasie op 'n plaas waar niemand jou pla nie en waar jy sonsondergang kan geniet met iets koud in jou hand! Lizelle het ons tuis laat voel en was gretig om te help. Sy bak die beste olyf brood wat heerlik saam met biltong en botter gaan vir ‘n snack voor die braai. Ek sal beslis The Place aanbeveel vir mense wat uit die stad wil wegbreek om in stilte, rustig te kan ontspan. Dit is ook nie ver van Stilbaai nie so as mens wou kan mense vir die dag deur ry daarheen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kotie T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kotie T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir jou siel.

Dit was effens duur as mens die vreeslike klomp vlieë in ag neem. Vir daar die bedrag (R600 per nag) sal mens graag wil sien dat daar sifdeure aangebring word. Lizelle en haar familie is baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie was mooi netjies en skoon behalwe vir die vlieë. Die ligging van die woonstel was na ons mening net te na aan die hoofopstal - alhoewel dit baie stil is, voel mens maar nie privaat nie. Die uitsig oor die veld en die berge was regtig iets spesiaal. Ons het glad nie gevoel dat ons veiligheid bedreig word nie. Met die hitte het ons met die agterdeur oop geslaap omdat die enigste venster in die badkamer is. Die Olyfbrood wat deur Lizelle gebak word, is heerlik en vars. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreeknaweek.

The Place is in 'n baie goeie toestand, die koppie reg langs die huis is fantasties om 'n 'sundowner' te gaan drink. Die staproetes is 'n bietjie ver met klein kinders. Die area was toe ons daar was in September 2017 baie droog en jy kan sien die plase in die areas kry swaar. Ondersteun die mense waar jy kan en gebruik so min as moontlik water. Drink meer bier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jt S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jt S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow die mooiste hemelruim!

Still en rustig met pragtige Karoo. Baie lekker olyfbrood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elanie J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, rustige stil plek en ontspanning vir die siel.

Wat 'n heerlike ervaring. Met ons aankoms was ons vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die stilte en rustigheid en pragtige Karoo veld is iets om te beleef. Die heerlikste broodjie warm uit die oond het ons ingewag met ons aankoms. Ons het 'n vleisie gebraai so te sê in die veld onder die pragtige sterrehemel. Daar is ook niks mooier as 'n haantjie op die plaas wat mens wakker kraai in die oggend nie. Ons kuier was egter kort geknip aangesien my man siek geraak het. Lizelle het dadelik kom inloer en gesê dat as ons ooit weer sou kom ons 'n ekstra nag kan kom oor bly met komplimente. Ons sal beslis in die nabye toekoms weer The Place besoek. Baie dankie Lizelle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin A - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A
Enkelreisiger

Baie rustig met plaasatmosfeer.

Baie netjiese en goed toegeruste "studio" woonstel. Mens kan lekker langs die rivier en in die veld gaan stap, en daar is selfs 'n klein houtstofie om die eenheid lekker warm te maak op baie koue aande. Die klein stukkie grondpad (+- 3 km) na die plaas van die hoofpad af is begaanbaar maar moet versigtig op gery word met 'n gewone motor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beelskone natuur en ideaal geleë.

Wat 'n uiterste jammerte dat ons so kort tydperk by The Place spandeer het. Maar dit is 'n lafenis vir die siel om so tussen die berge in die skone wêreld van Ladismith te kan bly. The Place is pragtig toegerus, en gerieflik. Die diens is vriendelik en nie te praat van die natuurskoon nie. Die feit dat die so ver van die hoofpad is, maak dit soveel meer aanloklik, want 'n mens word gedwing om te konsentreer op wat die aarde vir mens te offer het. Baie dankie dat julle die pragtige plek met ons deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Selfs sonder reën en groen velde soos in die foto's, was die verblyf uitstekend. Die eigenaars was baie vriendelik, en die sterre asof jy hulle kon pluk. Kan nie wag om hierdie juweel van 'n plek weer te besoek na goeie reën nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma O - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die rustigheid van self.

Ons het heerlik gebly. Lekker kwaliteittyd saam geliefdes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jorrie J - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorrie J
Gesin met tieners

Rustig, veilig en kon lekker in die natuur loop.

Huis was mooi skoon met alle nodige geriewe, kon lekker vuurmaak in huis. Daar was ook hout beskikbaar. Staproete op in die rivier was mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques C
Gesin met tieners

Baie rustige plek om te ontspan!

Goed ingerigte verblyfplek vir 4 persone. Leefarea bietjie klein vir 8 persone. Netjies en goed ingerigte kombuis en badkamers. Vir baie koue weer is die beddegoed 'n bietjie aan die skraps kant. Vir 'n wegbreek en opsoek na stilte, sal ons die plek enige tyd aanbeveel! Die varsgebakte olyf- en roosmarynbroodjie was 'n heerlike bonus met ons aankoms die aand, daar. Het ook heerlike vars organiese spinasie, rocket en eiers daar gekoop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourette D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut hemels!

Dit is netjies en skoon en Lizelle kyk baie mooi na haar gaste. Sal dit enige tyd weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Inge B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Inge B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek paradys.

Was regtig 'n lieflike ervaring. Als mooi en netjies! Die mooiste mooiste sterre. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine H
Saam met vriende

'n Onvergeetlike naweek omring deur asemrowende landskap.

Ons kuier by Red Rock Cottages was uit die boonste rakke. Die huis is pragtig, simplisties en stylvol. Die stilte en pragtige plaas-staproetes en swem in die rivier is onbeskryflik lekker gewees! Lizelle het ons vriendelik verwelkom en haar tuisgemaakte brood is iets om oor huistoe te skryf. Ons het elke oomblik van ons kuiertjie geniet en boonop bietjie reën vir die Karoo saam gebring. The Place sien ons sommer gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John L
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place to go for peace and quiet. No TV, no motor cars, just the sweet sound of nature!

My wife and I wanted to find a place of serenity away from all the hustle and bustle. We found this at "The Place." It was so peaceful and safe. When we arrived we were greeted by Lizelle and treated to a delicious home baked loaf of olive and rosemary bread, what a lovely gesture! The Place is for those wanting to escape into nature with walks along the river, birding , swimming, chilling out and enjoy the symphony of the frogs at night. We will go back some day!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine T - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat, attention to detail and great atmosphere.

Lizelle is a wonderful hostess. We were welcomed with a delicious loaf of bread and were able to order more. We enjoyed walks along the river, sitting in the sun on the stoep and braaing. There are interesting rock formations in the area. A great place to explore! We loved that we could take our dogs with us. Thank you Lizelle and Kevin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie F - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle toegerus vir selfsorg.

Wat 'n pragtige plek. Weggesteek van die pad af. Die stilte en natuurskoon is wonderlik daar. Ons het met die eienaar gereël vir 'n omelet-ontbyt. Dit was uit die boonste rakke en so smaakvol voorgesit. Voortreflike akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Newald G - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Newald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Die natuur en die rustigheid was wonderlik. So ook die olyf- en kruiebrood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ockertskraal-plaas, 30 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0J7cdoTCQldUbn3kULQ55EmiZKm9iyrxmHM8FAkssZt854smYj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Ockertskraal Farm 30 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.690025012052 21.140361777489
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem