The Platinum Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Platinum Guesthouse is 'n luukse 4-ster-gastehuis in 'n rustige tuin in 'n stil voorstad, net minute vanaf die middedorp. Dié gastehuis bied al die luukshede wat van 'n gastehuis verwag word, insluitend persoonlike diens en gehalte verblyf. Ruim, stylvolle kamers sluit DStv, gratis WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en suiwer katoenlinne in. Alle kamers het en suite-badkamers.

Smaaklike ontbyt word in die eetkamer bedien of in die somer op die patio.

Daar is ook oorgenoeg veilige parkeerplek vir gaste beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Platinum Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]