The Plump Pelican

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Plump Pelican is naby die lughawe in Walmer, 'n lowerryke buurt in Port Elizabeth geleë, en bied verblyf in 'n huis wat met die eienaars gedeel word.

Die huis word omring deur 'n groot, kleurvolle tuin met 'n 26 jaar oue wildevyeboom waaronder gaste kan ontspan op 'n warm dag en die sonsondergang kan inneem.

Die dubbelkamer het 'n en suite-badkamer en spog met hoë plafonne en die huis se oorspronklike houtvloere. Die sonnige enkelkamer deel 'n badkamer met die huis en het direkte toegang tot die agtertuin.

Die kombuis en leefarea word met ander gaste, die eienaars en hulle troeteldiere, Pancake en Sofia, gedeel. Daar is 'n TV in die leefarea. The Plump Pelican is ingerig vir gaste wat op soek is na oornagverblyf, vir sakereisigers, kunstenaars wat wil wegbreek of gaste wat vir langer wil vertoef.

Daar is onbeperkte, gratis WiFi beskikbaar en goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Die kleurvolle kunswerk van die inwonende kunstenaar, Karien Dutton, word in The Plump Pelican-gallery uitgestal. Dit is naby koffiewinkels, restaurante en 'n winkelsentrum en sowat 5 km vanaf die pragtige Kings-strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Plump Pelican gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za