Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pods @ Thaba eNtle

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R150 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
The Pods @ Thaba eNtle
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei waar gaste se voertuie geparkeer sal word.

Gaste mag nie self na The Pods ry nie weens veiligheidsrisiko's, hulle sal na en van The Pods vervoer word.

Neem asb. kennis, sou gaste die plaas verlaat vir 'n aand uit, ons sluit die hekke om 20:00 vir sekuriteitsdoeleindes.

Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie, boetes sal van toepassing wees op gaste se rekeninge.

Indien daar gerapporteer word dat hout uit die veld verwyder is en as vuurmaakhout gebruik is, sal 'n boete by uitklok uitgereik word. Sakke hout kan met aankoms gekoop word.

Gaste kan plekke vir funksies op die plaas teen 'n ekstra koste huur.

Thaba eNtle bied ook voorafbespreekte kosboksies, voorafbespreekte piekniekmandjies, e-fietsverhuring, wildritte met skemerkelkies en staproetes.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R511, Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge, Thabazimbi, 3080, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1086d0d8c7085a9a8746a3b8bf04039e967f25224002f63afa9b394dec13544c74f1bac95261ab911efee414b50a2b8f7790?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 725 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off the R511 Thaba eNtle Private Boutique Game Lodge 3080 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -24.653257887872 27.423248291016
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem