Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2022 tot 31 Aug 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 640R1 394 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Point Hotel is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die Tuinroete in die kusdorpie Mosselbaai. Dit is 'n besige vakansie-oord gedurende die somer en die ideale wegkruipplekkie in die winter. Mosselbaai kry tweede prys vir die matigste klimaat regdeur die jaar, naas Hawaii (volgens die Guinness Boek van Wêreldrekords).
The Point bestaan uit 48 en suite-kamers wat oor die see uitkyk met privaat balkonne wat die mees asemrowende uitsigte bied. Geriewe in die kamers sluit in: direkte-lyn telefone, internasionale kragpunte, 'n TV met DStv en Netflix, lugversorging, plafonwaaiers, paneelverwarmers, elektroniese kluise, WiFi in die kamers en regdeur die hotel en hidrouliese hysbakke en sekuriteitskamers wat ons hotel ten volle rolstoelvriendelik maak.
Die Nirvana Spa is op die eerste verdieping en bied 'n reeks behandelings. Dit het ook 'n Jacuzzi en stoomkamer.
Die hotel is op die rotse gebou, bo 'n natuurlike rotspoel met 'n uitsig oor Indiese Oseaan se eindelose blou. Jy kan op jou balkon staan en kyk hoe die bultrug- en noordkapperwalvisse en dolfyne in die see baljaar. Benewens die veilige getypoel waarin besoekers kan swem, is daar ook 'n wonderlike kuslyn om te verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Konferensiegeriewe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Point Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Puntstraat, The Point, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom