LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Point, Mosselbay | LekkeSlaap
+11

The Point, Mosselbay

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Point is 'n selfsorghuis wat naby die see in Mosselbaai geleë is. Dié huis het twee slaapkamers en is die perfekte wegbreekbestemming vir 'n gesin of groep vriende van 6.

Daar is 2 slaapkamers in die huis. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n dubbelbedmatras vir 2 ekstra kinders tussen 1 en 6 jaar oud. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak en 'n ekstra, aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, elektriese braaipan en 'n Snappy Chef.

Gaste moet asb. hul eie kos, toiletpapier, hout, DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Buite is 'n groot braai-dek gebruik om saam met vriende en familie te kuier en die uitsig oor die see te geniet. Daar is ook sowat 15 restaurante en verskeie winkels stapafstand van die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by The Point, Mosselbay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir The Point, Mosselbay
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kusweg 7a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Point, Mosselbay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7a, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiNjc5NzU0LTcxZTYtNDNjYy04ZGEzLTZkZDk5NjhjZGMwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 7a Beach Road Mosselbay 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.182043836354 22.152765244246
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!