The Portswood

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Portswood is langsaan sy suster-hotel, The Commodore Hotel, geleë. Dit is in die besige V&A Waterfront en ons bied voortreflike verblyf, uitmuntende kookkuns en wêreldklas-diens. Die Portswood is deel van Kaapstad se koloniale geskiedenis. Die restaurant en ontvangslokaal is gebou oor die oorspronklike put en oornagselle van die gevangenes op pad na Robbeneiland. Dit het ongeveer 300 jaar terug gebeur.

Die hotel het 9 mini-suites en 93 standaardkamers. Al die kamers is versier in 'n skeepstyl en het en suite-badkamers met 'n bad en stort, individuele lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, direkte-lyn telefone, 110V or 220V elektriese skeerpunte en haardroërs. Gaste trek voordeel uit 24 uur-kamerdiens en WiFi.

'n Stewige ontbyt word daagliks bedien. Die terras langs die swembad bied die perfekte plekkie vir 'n ligte peuselhappie of 'n drankie. Gaste kan ook die Quarterdeck Restaurant besoek. Dit het Indiese kookkuns en Kaap-Maleise versierings. Daar is 'n mengeldrankie-kroeg beskikbaar vir drankies.

Ons het 'n klein vergadersaal beskikbaar vir sakereisigers vir vergaderings of seminare of selfs privaat dinees vir tot 10 mense. Daar is volledige konferensiegeriewe beskikbaar by The Commodore Hotel.

Portswood is net 3 km vanaf die middestad en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Forex

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Portswood gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 024 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za