The Potting Shed - Self-Catering
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Jan 2021 tot 30 Jun 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 950R1 560 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Potting Shed - Self-Catering is in 'n rustige en modieuse kompleks met 24 uur-sekuriteit wat na die see front geleë. Whale Rock Estate, Hermanus het 'n pragtige uitsig oor Walker-baai waar die suidelike noorkappers gereeld raakgesien word terwyl hulle in die water baljaar.
Dié gesinsvriendelike woonstelle bied slaapplek aan 4 gaste in dubbel- en 2-enkelbedkamers. Al die woonstelletjies is ewe groot en die dekor verskil effens. Die paadjie wat na die rotsagtige strand lei is net 90 m van die stoepdeure af.
Elke kombuis is met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, braaitange, 'n strykyster en strykplank toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Elektriese en paneelverwarmers word vir die koue winters voorsien.
Gaste kan muurbal speel, in die swembad in die ontspanningsarea swem of 'n vleisie op die kole gooi in die ingeboude braai. Gaste kan ook by hul eie woonstelle van die gasbraai gebruik maak.
Dit is 'n ideale bestemming wat net 1 km van die nuwe hawe af geleë is. Gaste kan vars vis koop en sushi by een van die seekosrestaurante geniet. Die woonstelle is 3 km vanaf die middedorp en 5 km vanaf Hermanus Gholfbaan met 27 putjies.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink The Potting Shed - Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom