LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Potting Shed - Self-Catering | LekkeSlaap
+67

The Potting Shed - Self-Catering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir The Potting Shed - Self-Catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kevin V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V
Saam met vriende

Medicine for the soul, slow down and recharge.

Thank you to our wonderful hosts for the warm welcome. We had a pleasant stay even though the beach was off limits.

Christa S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S
Gesin met tieners

Peaceful and tranquil.

We loved The Potting Shed self catering. Even though we were not right on the beach, we could see the sea from our unit. We loved the endless walks on the rocky beach. The unit was spotless and had everything we needed.

Karina D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karina D
Gesin met tieners

Heerlike Hermanus vakansie!

Een van die netjieste en bes toegeruste vakansieplekke waar ons nog gebly het - binne en buite. Uitstekende diens!

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you for your lovely review. So glad you had a good stay.
Keep well, hope to see you again soon.
Annamarie and Dave.

The Potting Shed - Self-Catering
Janine M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M
Saam met vriende

It was excellent! Owners are very helpful. Thank you for the quick service on Saturday morning.

The security at Whale Rock Estate, also did a outstanding job when they checked us in!

Debbie M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek met alles wat nodig is.

Skoon, netjies, veilig, en mooi uitsig oor die see.

Kyle B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing location.

The pathway leading to the beach, was just breathtaking. Hearing and seeing the waves hit the rocks and only being a stone's throw away made our quick getaway even more memorable.

Wilna V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, veilig en netjies.

Baie gerieflik, netjies en rustig. Alles wat nodig was was daar. David was baie behulpsaam en vriendelik.

Brent A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Brent A
Gesin met klein kinders

Rustig en heerlik.

Lekker rustig en kon die see heeltyd hoor. Nie ver van alles nie so baie gerieflik.

Botha V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Botha V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam gewees, net jammer vir beurtkrag wat 3 keer ingestel is, maar daar was 'n herlaaibare lig beskikbaar!

Baie vriendelike diens en skoon verblyf! Sal dit definitief aanbeveel en weer gaan!

Di M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Di M
Gesin met tieners

Perfect holiday destination.

The apartment was so well equipped and the host thought about everything including an extension cord so the hair dryer could reach the plug! The only downside is that the complex is situated in an industrial area, but it’s very close to the mall and Hermanus.

Steven R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great views.

Hope to see you soon again.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you for staying with us Steven. Glad you had a good time. :)

The Potting Shed - Self-Catering
Craig T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Craig T
Gesin met tieners

Peaceful.

Pity about power outage for much of the time. A secluded quiet getaway just to relax and enjoy the sound of the ocean nearby.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Hi Craig, yes it was a pity there was no electricity. It wasn't just at the apartment that had a power outage but in the entire town for more than 30 hours due to a major fire in Hermanus and the Overberg. Fortunately, we only lost power, even if it was for over a day. Some people lost their homes, businesses and even their lives. Some things are just out of The Potting Shed control.

The Potting Shed - Self-Catering
Reina S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reina S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly, pragtige stukkie strand en mooi uitsig!

Rustige netjiese en veilige verblyf. Plek was mooi skoon. Swembad en vlugbalbaan was 'n bonus. Ek sal dit aanbeveel en enige tyd weer teruggaan. Mooi stukkie strand met pragtige uitsig.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

So glad you had a nice time. We hope you will be back again soon. All the best for Christmas and the New Year.
Annamarie and Dave

The Potting Shed - Self-Catering
Deon M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

The beach is close and it's very safe.

It's an excellent place for family to enjoy the safe environment and be close to the sea. A very relaxing and peaceful place to recharge your batteries.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Dear Deon,

Thank you for the nice review, we are so glad you had a good time. Hope to see you again soon.

Regards,
Annamarie and Dave

The Potting Shed - Self-Catering
Debra Joy E - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra Joy E
Saam met vriende

Mees aangename ervaring. Sal binnekort weer bespreek.

Dit was 'n briljante ervaring. Dankie dat julle ons naweek na Hermanus so 'n onvergeetlike ervaring gemaak het!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most enjoyable experience. Will be booking again soon.

It was a brilliant experience. Thank you for making our weekend away to Hermanus such a memorable occasion!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you for your review. Great to hear that you enjoyed your times at our place.
Annamarie

The Potting Shed - Self-Catering
James J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede!

Sien die sterre.

Wilna J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna J
Saam met vriende

Die verblyf is in 'n pragtige omgewing en mens kan die see hoor vanuit die eenheid. Kompleks is baie veilig en netjies.

Ek was verbaas met die waarde vir geld. Potting Shed is pragtig ingerig en op standaard. Ek sal egter voorstel dat daar na die moontlikheid van waaiers of lugverkoeling gekyk word. Die yskas in eenheid 23 was ook nie in goeie werkende toestand nie. Andersins was alles puik. Diens ook uitstekend.

Christine R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine R
Gesin met klein kinders

We enjoyed our 3 night stay in this neat and well equipped apartment.

The apartment is well equipped, has a lovely nautical theme with quality bedding. It was super clean with nice views of the sea. The complex is quiet and well maintained. The damage to the geyser cupboard (from the leak in the upstairs unit) was a pity as it created a damp smell in the second bedroom, but once this has been sorted out, and the geyser safety valve checked for compliance, the unit will be on our list of highly recommended accommodation. Annemarie was very helpful in booking tours and advising us on activities in Hermanus.

Jürgen B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jürgen B
Gesin met klein kinders

Nice accommodation in a nice estate.

Nice accommodation in a nice estate, unfortunately quite a distance away from the city centre.

Reinhard V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Reinhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid was nie skoon nie.

Eenheid was nie skoon nie. Was nog hare van die vorige persone op die beddegoed en kamers was nie mooi skoon gemaak nie.

Ronelle V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Gesin met tieners

'n Baie aangename ervaring.

Ons is as gesin baie vriendelik ontvang. Die personeel het ons ingelig van dinge om te doen in die omgewing en restaurante om te besoek. Die blykplek self het ons verras. Skoon, netjies en veilig. Definitief 'n 'thumbs up' vir The Potting Shed.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

So great to hear you had a lovely time - thank you so much for your kind words. We have re painted the apartments this month and updated various things such as new crockery and cutlery.
Hope to see you again,
Annamarie

The Potting Shed - Self-Catering
Rina K - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rina K
Gesin met tieners

Our stay was pleasant. The surrounding area is a bit dodgy, but the location on the rocks made up for that.

The unit is spacious and well equipped. We appreciated the trouble they have gone to to warm the unit during winter times - wall heaters, hot water bottles and extra bedding. The TV reception needs attention. Our stay was very pleasant and I can recommend it to other travelers.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

We are sorry to hear that you thought the area was unsafe Rina. The surrounding area that is close by is the Abagold farm, a conservation centre for endangered perlemoen that is being poached from the sea. The apartments are part of a complex with 24-hour security which is quite a common thing in South Africa, therefore an extremely safe place to stay. I'm glad you would still recommend our place to others. The view from the rocks and sound of the sea is amazing. We investigated the TV reception and have had a new decoder installed today.

Hope to see you another time,
Annamarie

The Potting Shed - Self-Catering
Alan P R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan P R
Saam met vriende

Ontspanne.

Ons het by die potting shed woonstel op die strand gebly en dit was absoluut ongelooflik. So rustig en heeltemal veilig. Selfs laatnag toe ons op die rotse gaan sit het, het ons super veilig gevoel. Sal beslis aanbeveel en weer besoek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Relaxing.

We stayed at the potting shed apartment on the beach and it was truly an amazing stay. Very peaceful and totally safe, even late at night when we went to relax on the rocks we felt super safe. We will definitely recommend this and will visit again soon.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Adielah V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adielah V
Saam met vriende

Fantastiese tyd gehad.

Sien die sterre.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you Adielah for your lovely review. Come back soon!

Regards,
Annamarie & Dave :)

The Potting Shed - Self-Catering
Ronel V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V
Gesin met tieners

Lekker gebly in mooi omgewing.

Ons reis het 17 ure geduur en ons was baie moeg. Ons moes deur die nag reis as gevolg van ons werksure. Dit het veroorsaak dat ons vroerë aangekom het en boonop nog 4 ure in ons kar moes spandeer. Dit was onmenslik ongemaklik.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Sorry you were so tired after your long journey, but when you made the reservation you were notified that our check in time is from 2.00pm. You arrived at 9.00am and guests had not even checked out. The apartments need time to be cleaned when guests have departed - hence the 2.00pm check in time. Check out time is 10.30. Guests were still in the apartment when you arrived.

The Potting Shed - Self-Catering
Elzette D - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzette D
Gesin met klein kinders

Lekker vir gesinne met klein kindertjies.

Goeie ligging. Kombuis kan opgedateer word. Gordyne in kamers kort - blindings nie voldoende.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Hello Elzette,
I'm sorry you felt the kitchen needs to be upgraded. Eighteen months ago we put a new kitchen in. I'm not understanding why you think it needs updating. The curtains are purely for decoration/interior design purpose. We have fitted blinds in all rooms, intended for blocking light and privacy. Perhaps if you email me direct we can discuss the matter in more details.
Kind regards,
Annamarie & Dave

The Potting Shed - Self-Catering
Amanda P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly!

Die woonstel was skoon en oulik uitgelê met 'n uitsig oor die see. Loopafstand van die see en as ons die deur oopgemaak het, kon jy die see hoor. Ons was mal oor die woonstel en als was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer The Potting Shed gebruik.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you for such a lovely review. Hope to see you again soon!

Kind regards from a very sunny Hermanus,
Annamarie & Dave :)

The Potting Shed - Self-Catering
Morne K - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Gesin met klein kinders

Baie, baie lekker, sal beslis weer besoek!

Sal beslis weer kom as die walvisse in die baai is. Die hele dorp se mense is baie vriendelik en daar is baie om te doen vir groot en jonk.

The Potting Shed - Self-Catering's terugvoer

Thank you Morne for taking the time to review us. Glad you had a nice time.

Kind regard's
Annamarie & Dave

The Potting Shed - Self-Catering
was R1 950
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
was R1 950
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
was R1 950
Vanaf R1 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whale-singel, Whale Rock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk0NDcxYzhjLWY1NWYtNGMzMy04MDVjLWQwOTJkZGYwMWQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 950, nou Vanaf R1 560  per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Whale Close Whale Rock Estate 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.436095621578 19.220601537308
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!