Worcester Akkommodasie by The Prime Spot | LekkeSlaap
+44
+44

The Prime Spot

25 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8

Beskrywing

The Prime Spot is in die historiese Kerkstraat in Worcester, die mees sentrale dorpie in die Kaapse Wynlande, geleë. Dié pragtige, historiese dorpie is omring deur asemrowende berge en blouselblou lug. Worchester is die hoofstad van die Breederiviervallei en dien as die middelpunt vir kommersiële, verspreidings- en kleinhandel-aktiwiteite.

The Prime Spot het 5 stylvolle en privaat en suite-slaapkamers met privaat ingange. Koffie- en teemaakgeriewe, yskassies, elektriese komberse, verwarmers, haardroërs, wekkers en kluise is beskikbaar. Die kamers het elkeen lugversorging en satelliet-TV. WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel of in elektriese motorhuise.

'n Kontinentale of warm ontbyt word bedien in die eetkamer wat uitkyk oor die tuin. The Prime Spot is stapafstand van restaurante, winkels en hospitale. Geniet die atmosfeer van pragtige Victoriaanse geboue met elegante kamers. Koel gerus in die swembad af en ontspan op die sonbeddens met 'n glasie van ons uitstekende plaaslike wyne in die hand.

Ongelukkig bied ons die verblyf aan kinders jonger as 12 jaar nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir The Prime Spot
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Prime Spot het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 54, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQxYTgyODBiLTg2OTQtNGUwOC05YzAxLWYwYTU4YzQ4ZTQxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 54 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.640734524387 19.446968915344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za