LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Quadrant Apartments | LekkeSlaap
+66

The Quadrant Apartments

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildernisweg/Bath-weg, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Quadrant Apartments in Claremont geleë. The Quadrant" is 'n sakegebied vir medici en korporatiewe kliënte.

Die woonstelle is modern en stylvol. Die eenhede het 1 of 2 slaapkamers en daar is ook luukse drieslaapkamer-dupleksdakwoonstelle beskikbaar.

Ons het die volgende geriewe op die perseel: 'n koffiewinkel, Tavola Italiaanse restaurant, Na-Bua Thai spa, Absolute Hair, 'n skoonheidsalon, privaat gimnasium, groot verhitte swembad, persoonlike instrukteurs, 'n fisioterapeut en 'n masseerder.

Ons bied elegante, gemeubileerde woonstelle met 24 uur-sekuriteit in 'n boomryke doodloopstraat naby Claremont se sakekern, Rondebosch en Nuweland.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir The Quadrant Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Wildernisweg/Bath-weg, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Quadrant Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildernisweg/Bath-weg, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNWI3ODhkLTY4YjUtNGNjOC05OGFmLWFiYzlhMThhMmExZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 31 Wilderness Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.985887175463 18.468541790877
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!