LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Quays 405 | LekkeSlaap
+25

The Quays 405

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 31, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Quays 405 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 2-slaapkamerwoonstel wat 'n uitsig oor Durban se strandfront bied. Dié woonstel is in die The Quays-kompleks in Durban se Point Waterfront.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, asook 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see en Durban se strandfront. Die kompleks bied veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit.

Daar is 'n paadjie na die strand en uShaka Marine World is net 450 m ver.

Slaapplek

’n Bespreking by The Quays 405 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Signal-weg 31, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 31, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fd86706e769c33ec12f43b3a9f99ae47cc685f478ad9517912a0e34f66f9c2ef5be7c4013f5263fdf30f67a1b9fc3826c19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 31 Signal Road Point Waterfront 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.870260316983 31.04942108948
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!