6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Signal Road, 503 The Quays, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Quays 503 is 'n smaakvolle woonstel wat selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Point Waterfront, Durban bied. Die woonstel bied lieflike see-uitsigte en is ideaal vir gesinsvakansies of sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n gastetoilet en 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Die lugtige leefarea het 'n pragtige eetkamerstel, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die woonstel lei na 'n ruim balkon waar gaste al fresco-etes kan geniet en oor die see kan tuur.
Die kompleks is naby die Durban-strandfront, uShaka Marine World, restaurante en winkelsentrums.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Kale Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 31 Signal Road, 503 The Quays, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 503 The Quays het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Signal Road, 503 The Quays, Point Waterfront, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang