LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Railway Cottage | LekkeSlaap
+32

The Railway Cottage

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir The Railway Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Benny P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, netjies en veilige omgewing.

Wat 'n absolute juweel van 'n plek! Ontvangs was hartlik en vriendelik, blyplek goed toegerus en uiters netjies. Hoogs aan te beveel. Sal beslis weer terugkeer. Baie dankie, Willem.

The Railway Cottage's terugvoer

Dankie, dit was vir my sooo lekker om julle te ontvang. Sien uit om julle weer te sien

The Railway Cottage
Imelda S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda S
Besigheidsreis

Gasvryheid netjies en als wat nodig is .

So blessed om hier te kon bly. Baie gasvry, netjies en als wat mens nodig het.

The Railway Cottage's terugvoer

Julle is spesiale mense en ek verwag groot dinge vir julle

The Railway Cottage
Neville W - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville W
Gesin met tieners

Absoluut ongelooflik.

Wat 'n juweel. Ons het baie welkom en spesiaal gevoel. Kan hoog aanbeveel.

The Railway Cottage's terugvoer

Was so besonders om julle te ontmoet. Bly julle het dit geniet

The Railway Cottage
Piet C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik mooi en rustig, goed toegerus en baie netjies.

Ek het my vrou saamgeneem op 'n werksbesoek en dus het ons ongelukkig net een aand oorgebly. Die Railway Cottage is amper splinternuut, pragtig, goed toegerus en baie netjies. Daar is alles wat nodig is vir selfsorgverblyf. Die buitebraai is onderdak met heerlike gemakstoele wat uitkyk op die Outenikwa berge. Parkering is binne 'n toesluit motorhuis met outomatiese motorhuis deur. Toegang tot die erf is via 'n outomatiese skuifhek. Jy bly op jou eie erf so dit is baie privaat. Van nou af bly ek elke maand hier!

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrew Swart-rylaan 1a, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyNmIwYTAxLTQ5YWItNDZiYS05Yjc4LTE1MTkyZjBmOGE2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 1a Andrew Swart Drive Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.944385727021 22.464533150196
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!