Potchefstroom Akkommodasie by The Ranch Guesthouse | LekkeSlaap
+20

The Ranch Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Ranch Guesthouse bied lieflike kamers aan ouers, sakereisigers en vakansiegangers in Potchefstroom.

Verblyf word in verskeie kamers met slaapplek vir 2 gebied. Die kamers het elk 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Handdoeke en toiletware word voorsien.

Die kamers het elk 'n TV met DStv, USB-koppelpunte en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Gaste ontvang 'n gratis ontbyt wat muesli, jogurt, sap en koffie of teen insluit of 'n warm ontbyt is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe by die lapa en veilige parkeerplek word voorsien en deur geslotekringtelevisie gemonitor. Wasgeriewe, 'n karwas, skandering en kopiëring van dokumente en 'n vroeë bagasie-inklok kan alles teen 'n ekstra koste gereël word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon.

The Ranch Guesthouse is 1,4 km vanaf Mooirivier Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is en 4 km vanaf Noordwes Universiteit. Potchefstroom het verskeie museums en nasionale monumente. Gaste kan ook die OPM Prozesky Voëlreservaat waar daar 200 verskillende voëlspesies in of Buffelsvlei Wild Animal Park besoek

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Ranch Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink The Ranch Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 151, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03307fb938187b89960dd8ae62bf33f0dff4e12a1fc3b2e9acf426d2aa519d38efc77b7949949fc25a90debade2ec957d030?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 151 Rivier Street Potchefstroom 2520 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.721830885022 27.100295276057
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za