Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ranch Overnight Chalets

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 34 resensies vir The Ranch Overnight Chalets
Netheid
3.6/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, geen pad verkeer geraas soos gastehuise in dorpe.

Die kamer was sindelik georganiseer en ons het die skoon bedegoed waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenay S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chenay S
Enkelreisiger

Goeie oornagstop.

Soos hulle sê in Engels "rough around the edges", maar gemaklik en waarde vir geld. Sal dit aanbeveel vir 'n oornagstop. Enigste nadeel is die geraas van die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole M
Gesin met tieners

Net oornag as jy goedkoop wil bly.

Baie basiese eenhede wat reg is vir een nag. Kort 'n bietjie aandag en versiering. Kampeerterrein agter chalets lyk dor en sanderig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Besigheidsreis

Pleasant.

They upgraded me to a larger unit. Very grateful for this. Will probably stay again if required.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quinn C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Quinn C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies, baie basies en klein, kan doen met 'n opgradering.

Net goed vir 1 nag - instandhouding kort dringend aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carel V
Besigheidsreis

Teleurgesteld.

Ons het met 'n goeie rede 2 kamers bespreek en betaal. Om met aankoms te verneem hul het luukser verblyf, maar net 'n enkelkamer is beskikbaar. Dit is glad nie aanvaarbaar nie! Dit help nie jy sê geen ekstra kostes nie! En dan vir my verkwalik omdat dit nie aanvaarbaar is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en gasvry.

Lekker kos. Vriendelike mense en veilige verblyf. Het nie instruksies ontvang by aankoms oor hoe ons weer by die hek kan uitkom nie. Het egter net gebel en is dadelik gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Overnight Chalets se terugvoer

Hi,
Thank you for the review.
We do appreciate it.
Eureka
Owner

The Ranch Overnight Chalets
Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Allen R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allen R
Besigheidsreis

Goedkoop vir area en naby my kliënt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joan F
Besigheidsreis

Behulpsaam, vriendelik en baie gemaklik.

Die TV het nie gewerk nie, maar andersins was dit aangename oornagverblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was bly dat die verblyf dierevriendelik was. Kon my Maltese hondjie saamneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nelia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurstellend en dit laat 'n bitter smaak in my mond!

Net kookwater, geen koue water in die kraan nie. Dit is 'n piepklein kamertjie, dit herinner aan 'n truck stop. Oop drade op die vloer. Ons het ons 2de aand gekanselleer. Die plek is 'n hool en glad nie soos adverteer nie. Die braairooster was 'n oondrak! Jammer, maar ek kan niks positiefs van die plek sê nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Slegs oornag. Baie gerieflik.

Ons het oorgeslaap op pad na Port Nolloth. Dis presies halfpad. Baie maklik bereikbaar. Vriendelike diens. Kamers is goed toegerus, skoon netjies en gerieflik. Swembad het lekker afkoel gegee vir die hitte. Eenhede het lugversorging wat 'n baie groot plus was vir ons!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en baie ontspannend.

Dit is 'n rustige atmosfeer. Die mense is vriendelik en die verblyf baie gerieflike met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike ontspanne wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Besigheidsreis

Waarde vir geld, fantasties met goeie ligging en baie goeie kliëntediens maak dit uitstekend.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene M
Saam met vriende

Heerlik, skoon, meer as voldoende vir 'n reisiger met goeie ligging op die langpad na Kleinzee.

Behalwe vir N14 se verkeer waarvan ons heeltyd bewus was, was daar geen probleme en ons het heerlik oorgeslaap in lieflik versorgde plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Die Ranch kort dringend opgradering, is oud en al effe vervalle. Maar mens kry waarvoor jy betaal en die chalets is uitstekende waarde vir geld. Sal ek weer daar oornag. Beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Overnight Chalets se terugvoer

Goeie dag Jan, baie dankie vir die terugvoer.
Ek versoek hiermee dat u asseblief in meer besonderhede vir my sal kan aandui wat u bedoel met "oud en vervalle, sodat ons daaraan aandag kan gee. Baie dankie en ek hoop om gou van u te hoor. EP CRoucamp

The Ranch Overnight Chalets
Mario D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mario D
Gesin met klein kinders

Skoon, veilig en goeie waarde vir geld.

Kamers kort onderhoud op klein goedtjies soos krane wat lek en verstopte stortkoppe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Overnight Chalets se terugvoer

Goeie dag Mario,
Ons waardeer die terugvoer. Ons sal nie weet as die stortkoppe verstop is as ons kliente dit nie rapporteer nie.
Ons sal na die krane ook kyk.
Baie dankie.
Bestuur

The Ranch Overnight Chalets
Pieter B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs en diens was teleurstellend.

Met ons aankoms het The Ranch nie 'n idee gehad wat ons bespreek het nie. Hulle kon nie 'n faktuur uitmaak nie omdat die boek vol was. Hulle kon ook nie die besprekings verwysing opspoor nie. Ek is nie oortuig dat die kamer wat aan ons toegewys was wel die was wat ons bespreek en voor betaal het nie. Die persoon wat ons ontvang het, het geen moeite gedoen om die kamer vir ons te gaan wys nie. Hy het ons net beduie min of meer waar dit is en ons moes dit gaan soek. Die kamer was nie gereed gemaak nie en was verwaarloos en stowwerig. Die slot in die deur het nie gewerk nie en het ons gesukkel om toegang te kry. Dit is duidelik dat daar baie lanklaas enige onderhoud gedoen was. Dit mag dalk lank gelede 'n puik verblyf opsie gewees het, maar is dit beslis nie meer nie. Ons sal vir seker nie weer daar oorbly nie en sal dit ook nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christie V
Gesin met tieners

Plek is nie baie skoon en netjies nie.

Die huisies is nie baie skoon en netjies nie. Braaiers en swembad is vuil. Huisies kort aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, skoon en bekostigbare verblyf.

Baie net en skoon. Alles werk en is op plek. Al wat bietjie pla. is die verkeer op die N14 wat nooit ophou nie. Baie gerieflike oornagplek op pad na Namibië of die Noord-Kaap se blomme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Overnight Chalets se terugvoer

Goeie dag Mike,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bewus van die probleem rakende die verkeer en is besig om daaraan te werk om die geraas te verminder.

Eureka Croucamp

The Ranch Overnight Chalets
Marie-louise L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise L

Goed geleë oornagplek vir ons reis deur die Noord-Kaap.

Ons het lekker gerus by The Ranch Overnight Chalets. Huisie was goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louwrens V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Louwrens V
Saam met vriende

Terleurstellend.

Die web-fotos reflekteer nie die ware toedrag van sake nie. Die "spoeg-en-plak" bouwerk skep baie swak indruk. Geen vloerlyste - vuil stokdweillyn in die plek daarvan. Die lugreëling klink soos dieselmotor. Die braaiplekke val letterlik uitmekaar. Daar was nie eens seep in die badkamers nie. Die muskiete het ons amper weggedra. Moet darem toegee, die bed was gerieflik en die linne was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Ranch Overnight Chalets se terugvoer

Goeie dag Louwrens,

Baie dankie vir die terugvoer. Ek wil net verneem van watter "spoeg-en-plak" bouwerk jy praat, sodat ons daarna kan kyk. Ons is nie bewus van die lugreëling wat raas nie, en sal daarna ook laat kyk. Ons is bewus van die braaiplekke wat uitmekaar val. Ons is in die proses om alle braaiplekke te laat herstel.

Ons voorsien ongelukkig nie seep nie, ons is 'n selfsorg fasiliteit.

Die muskiete is 'n probleem na die baie reën wat ons ontvang het. Ons het in julle Chalet 'n masjien wat gif spuit. Ek sal opvolg of die masjien wel nog gif in het en die batterye nog sterk genoeg is. Ek voorsien ook ekstra gif aan my kliënte indien hulle sou vra. Ons sukkel ook na die droogte en baie miere om ons tuine weer op standaard te kry. Dit is dalk hoekom die foto's anders op die web lyk as in werklikheid.

Ek vertrou dat u hierdie antwoord in orde sal vind en vra om verskoning vir enige ongerief wat julle gehad het.

Vriendelike Groete,
Eureka Croukamp

The Ranch Overnight Chalets
Tolla B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tolla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike nagrus.

Gerieflik geleë vanaf Windhoek na JHB vir 'n ruskans op so lang pad. Al wat bietjie gepla het was muskiete veral in die toilet gedeelte, maar andersins vriendelike ontvangs en diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Roelien B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap.

Ons eerste kamer was wel skoon en netjies, maar bitterlik klein. Vir R200 ekstra het ons 'n heerlike eenheid gehad met alles wat nodig is. Lekker naby die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet A - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige plek.

Die verblyf was baie lekker en dit was 'n rustige Kalahari-ontspanning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverley K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Beverley K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en skoon.

Kamer was skoon en netjies maar daar kort hangplek vir klere. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bertus C - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker oorgebly!

Chalets was baie netjies en skoon. Baie rustige plekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ben D
Enkelreisiger

Perfect overnight accommodation.

Lovely rooms although a bit small. The only feedback I can offer is asking the owner to look at adding in hand rails at the numerous stair points, to assist the elderly and those with handicaps. Otherwise, it was a lovely stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: The Ranch Overnight Chalets, Murray-plaas, N14, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA700d22d87e6c321efc479ccdf93bd0466326302e973a086ddf5e5cbe465eca0252d3120e8d0e36c961c78c0f8b327507a116?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 34 5 1 4 The Ranch Overnight Chalets Farm Murray, N14 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -27.91078068515 22.862730243062
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem