Kry 20% af. Geldig vanaf 17 Mrt 2021 tot 30 Apr 2021.
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 850R1 480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Rasmus is 'n lieflike hotel op 'n werkende plaas in Erasmus Park in Pretoria. Die hotel is in 'n rustige omgewing geleë met beeste, skape en pragtige tuine. Dit is 11,1 km vanaf Pretoria se middestad en 41,7 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die verblyf word in 10 en suite-slaapkamers gebied. Die kamers het elk 'n privaat stoep, 'n yskas, 'n yskassie met voorraad, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Elke kamer het ook lugversorging en 'n kluis. Daar is 'n restaurant op die perseel wat ontbyt, middagete en aandete bedien en dit kan ook vir funksies bespreek word.
Die area spog met trekpleisters soos die Groenkloof Natuurreservaat, Menlyn Park Inkopiesentrum, Pretoria Nasionale Botaniese Tuine, Die Voortrekker Monument en die Vryheidspark Erfenisgebied en Museum.
Kenmerke
Geriewe
- Portier
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Italiaans
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
- Gaste dink The Rasmus het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Erasmus Park Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 18 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Van Ryneveld-laan en Solomon Mahlangu-rylaan, Erasmus Park, Pretoria, 0048, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom