Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Red Barn Dullstroom

The Stables
Vanaf R990
R990 R743
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Stables beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gang lei na 'n kombuis wat met die nodige toebehore toegerus is. Die oopplan-leefarea het seildoeke wat kan oprol vir 'n uitsig oor die platteland. Al die kamers het kaggels en daar is binne- en buitebraai-areas by die eetarea. Al die kamers het ekstra komberse en warmwatersakke. Beddegoed, handdoeke, 1 krat hout en basiese voorraad word voorsien. Daar is nie TV's nie, maar sekere wedstryde sal in die Red Barn gewys word. Sout, peper, koffie, tee en houtskool word nie voorsien nie en gaste moet dit saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Addisionele tarief van R50 per hond per dag word gehef.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd nie later as 10:00 nie. Tensy dit anders gereël is.

Die vuurmaakhouthouers is vol hout met aankoms en is genoeg vir 1 aand in die winter en vir die hele naweek in die somer. Ekstra hout is beskikbaar. Bring asseblief houtskool en vuuraanstekers saam.

Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie, maar wel fietse.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Dairy Cottage
Vanaf R1 200
R1 200 R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Dairy-kothuis is die kleinste eenheid op die plaas en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer. Die kothuis het 'n toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die leefarea het 'n kaggel. Daar is ook 'n vuurput en 2 stoepe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Addisionele tarief van R50 per hond per dag word gehef.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd nie later as 10:00 nie. Tensy dit anders gereël is.

Die vuurmaakhouthouers is vol hout met aankoms en is genoeg vir 1 aand in die winter en vir die hele naweek in die somer. Ekstra hout is beskikbaar. Bring asseblief houtskool en vuuraanstekers saam.

Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie, maar wel fietse.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Homestead
Vanaf R4 000
R4 000 R3 000
per eenheid
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis het al die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die oopplan-sitarea het 'n TV en 'n groot kaggel om die huis warm te hou in winter. Die leefarea lei na 'n beskutte kuierarea met 'n braai, vuurput en 'n gaspizza-oond.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbed vir 1
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Addisionele tarief van R50 per hond per dag word gehef.

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen by die instansie oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Die inkloktyd is vanaf 15:00 en uitkloktyd nie later as 10:00 nie. Tensy dit anders gereël is.

Die vuurmaakhouthouers is vol hout met aankoms en is genoeg vir 1 aand in die winter en vir die hele naweek in die somer. Ekstra hout is beskikbaar. Bring asseblief houtskool en vuuraanstekers saam.

Geen motorfietse of vierwielmotorfietse word toegelaat nie, maar wel fietse.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R990
R990 R693
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 18 Weimershoek, Boschhoekstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxvvX0pEugN1J6I9do1ShB6Xgut9DiBDWtKNup1xl4HTokaUPIE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R693 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 Portion 18 Weimershoek Boschhoek Road 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -25.227625571647 30.280907403195