Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Regiment Self-catering Accommodation

The Regiment Suite  
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-suite is op 'n residensiële perseel en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n ekstra matras. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak en die kombuis is met 'n induksiestoofplaat, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Gaste kan gratis WiFi en braaigeriewe geniet. Daar is veilige parkeerplek by die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid bied gesinsvriendelike verblyf en geen partytjies, harde musiel, alkoholmisbruik, kru taal of rook word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Tamara Unit
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 2 verdiepings en is op 'n residensiële perseel. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, enkelslaapbank en 'n ekstra matras vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Die gratis WiFi is beskikbaar al is daar beurtkrag en noodligte en gaskookgeriewe is beskikbaar. Die eenheid het ook 'n kaggel en braaigeriewe. Daar is 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel vir 8 en ekstra plastiekstoele. Parkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid bied gesinsvriendelike verblyf en geen partytjies, harde musiel, alkoholmisbruik, kru taal of rook word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Executive Suite
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-eenheid het 2 verdiepings en is op 'n residensiële perseel. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met induksiestoofplaat, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix. Verder is daar gratis WiFi en 'n kaggel. Buite is daar gemaklike sitplek, braaigeriewe en 'n romantiese bad en stort.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eenheid bied gesinsvriendelike verblyf en geen partytjies, harde musiel, alkoholmisbruik, kru taal of rook word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a3295d9d951d713d52c1ed0249c4af13bfa0e5578e2f9cd4d7e0e5190626079fae519e951fddeaf60f9f9839535592caad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem