LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Regiment Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+112

The Regiment Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir The Regiment Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrew T - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Regiment is 'n baie netjiese verblyf-opsie wat uitstekende waarde vir geld bied.

Ek sal vir seker weer hier tuisgaan en dis maklik om aan te beveel.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Fabian J - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fabian J
Gesin met tieners

Rustige atmosfeer en baie netjies.

Sal definitief aanbeveel vir besigheid of ontspanning. Veilig en baie netjies. Goed geleë om verskillende plekke in en om Kaapstad te besoek.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Dankie julle. Kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ronél S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél S
Enkelreisiger

Perfek vir my!

Baie lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het. Mooi skoon, netjies en oulik. Sal enige tyd weer daar bly.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

The Regiment Self-catering Accommodation
Martha Maria V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Maria V
Gesin met tieners

Baie netjiese plekkie. Baie lekker gebly. Goeie ligging en uitstekende kliëntediens.

Kan hierdie plek vir enigiemand aanbeveel. Baie lekker netjiese woonstel. Lekker cozy, lekker privaat. Goeie ligging. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Marita. Hoop om julle gou weer te sien.

The Regiment Self-catering Accommodation
Mandy S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy S

Relaxing and very nice.

Me and my cousin had a wonderful time, wish we could have stayed longer, but will definitely be back again.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

You are welcome. Do come again.

The Regiment Self-catering Accommodation
Cornelius N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die plek was oulik. Mooi uitgelê.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie, sien weer.
Groete.

The Regiment Self-catering Accommodation
Ilze W - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het vir 'n gerieflike kuier.

Ruim, modern, netjies en baie goeie sekuriteit. Corne is 'n vriendelike gasheer, wat sy gaste se privaatheid respekteer. The Regiment het 'n uitstekende ligging vir enigiemand wat Bellville moet besoek - vir besigheid en/of 'n kuier.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie. Hoop om julle weer binnekort te sien. Corne'

The Regiment Self-catering Accommodation
N B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
N B
Gesin met tieners

Veilig, netjies, gerieflik, sentraal geleë.

Ons is vriendelik ontvang deur die gasheer, die plekkie was baie netjies en gerieflik, die parkering en woonstel was veilig en sentraal geleë, baie goeie waarde vir geld. Ons sal dit defnitief weer gebruik.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie dankie Nina. Hoop om julle weer te sien.

The Regiment Self-catering Accommodation
Karen J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Two nights felt like two months' holiday in a 5-star hotel yet down to earth stay.

The best value and service I received in Cape Town in 20 years.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Hi, thank you for the awesome review. Corne

The Regiment Self-catering Accommodation
Neville L - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for money, though with a few areas requiring improvement.

Positive: Spacious, airy, well laid out, excellent WiFi, braai area, indoor fireplace with wood, matches and firelighters, lots of cupboards, clean, stack doors for lots of fresh air, safe and secure, very nice area, most self catering amenities in place, host was very friendly. Negative: Too much natural light early in the morning due to large windows with no curtains/blinds, hair of previous tenants on shower drain not cleaned/removed (resulted in shower water pooling up slightly), no DStv, side gate banging when windy and disturbed sleep, electric fence across the road crackled throughout the night disrupting our sleep, toilet light very dim, no main light in bedroom, mirror above chest of drawers has insufficient light, TV can swivel, but not viewed clearly from the bed, no laundry line or rack, shower glass divider needs to be sealed at the bottom as water went into the bedroom section.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Thank you, Neville, for your detailed review. We will attend to the negatives promptly. Regarding the electric fence from the neighbours across the road you occasionally get a snail or a lizard that electrocutes themselves which results in the crackling noise.

The Regiment Self-catering Accommodation
Natasha V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies en luilekker.

Ons naweek kuier was net wat ons benodig het. The Regiment ht als in wat dit gerieflik maak vir I wegbreek. Home away from home. Omgewing was lekker stil, is naby winkels.Sal defnitief weer terug Kom n dit aanbeveel aan enige een wat I stil weg breek Wil he. Dankie Corne vir jou gasvryheid

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Haai daar. Baie dankie vir die resensie. Julle sal moet definitief weer kom ek het nou die naweek die buite bad en stort klaar gemaak.
Sal nog fotos laai so jy kan lekker in die borrels le en vir die sterre kyk volgende keer.
Groete

The Regiment Self-catering Accommodation
Wanitah D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanitah D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

The owner is friendly. Great area and great value for money. The place is spacious and absolutely stunning!

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Hi Wanitah,
Thank you so much for visiting us and our review. Hope to see you again soon.
Corne'

The Regiment Self-catering Accommodation
Harriët V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harriët V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Well-equipped flatlet, with comfortable bed and nice relaxing area.

Excellent location for visiting Cape Town and surrounding attractions.

The Regiment Self-catering Accommodation's terugvoer

Baie Dankie.

The Regiment Self-catering Accommodation
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Regimentstraat 14, Door De Kraal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA945ae7e4db55cd7f334482d3efaba417434b6d605b91866363cec7424825331976595856f6df66c9b4df1b86df4a21825735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 14 Regiment Street Door De Kraal 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.8670993 18.6222711
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!