Rosebank Akkommodasie by The Residency Jellicoe | LekkeSlaap
+3

The Residency Jellicoe

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir The Residency Jellicoe
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marlize N - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlize N
Enkelreisiger

Baie gemaklik en skoon.

Net een dingetjie. Vra dalk die kliënt of hy 'n probleem het met tussenkamer-deure. Hierdie een het een gehad en die handvatsel was af gebreek. Het my senuweeagtig gemaak, maar dalk is dit net ek.

Ockert F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert F
Saam met vriende

Value for money.

Our check in was easy and quick, rooms where spacious and neat, beds where extremely comfortable and all the guards and cleaning personnel was friendly and helpful. The mall and Gautrain is just around the corner. Everyone in the group was satisfied with the accommodation and will definitely visit again if we are in the area.

Nica M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nica M
Enkelreisiger

Baie voldoende.

Sien sterre.

Calvyn G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn G
Enkelreisiger

Very nice place. Love that it’s all new and modern.

Would definitely recommend this place!

Johann M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Enkelreisiger

Gerieflik, skoon, gemaklike verblyf.

Verblyf was goed. Sou egter skoonmaakmiddels en papierhanddoeke in kombuis wou hê, en ook 'n kluis om valuables in toe te sluit.

Lucas C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lucas C
Enkelreisiger

Besigheid.

Daar was nie warm water die middag toe ek wou stort nie, asook die volgende oggend.

Rule E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rule E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, skoon en veilig.

Alhoewel die ontvangs nie geweet het van ons bespreking nie, het die man by ontvangs ons vriendelik ontvang en na ons kamer geneem. Die kamer was baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Dis ook ingerig vir mense wat langer aanbly om self kos te kan maak. Die ligging is uitstekend.

The Residency Jellicoe's terugvoer

Goeie middag,

Baie dankie vir die fantastiese terugvoer, ons is altyd bly om te hoor dat ons gaste hulle verblyf saam met ons geniet het. Ek gaan beslis julle kommentaar aan die span stuur, hulle gaan baie bly wees om te hoor dat julle die tydjie, alhoewel kort, by ons geniet het.
Baie jammer dat julle bespreking nie op die sisteem was toe julle gearriveer het nie, ek is bly die span kon julle vinnig help.

Hopelik sien ons julle weer binnekort!

The Residency Jellicoe
was R900
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
was R900
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 224 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jellicoe-laan 9, Rosebank, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjNWUyYzZiLTdmZmEtNDI1NS1iMWRlLTBjMGE3MzRlOGRjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Jellicoe Avenue Rosebank 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.142838554354 28.037435263395
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za