LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Residency Sandhurst | LekkeSlaap
+19

The Residency Sandhurst

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 118 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sutherland-laan 34, Hurlingham, Sandton, Johannesburg, 2070, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Residency Sandhurst bied smaakvol versierde woonstelle in 'n veilige gebou in Sandton, Gauteng. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie besighede en geriewe.

Akkommodasie by The Residency Sandhurst beskik oor 4 soorte woonstelle; elkeen is uniek versier en bied slaapplek vir 2 tot 6 gaste. Die woonstelle beskik oor 1, 2 of 3 slaapkamers en 1 of 2 badkamers. Elke woonstel het 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis om etes in voor te berei of basiese warmmaakgeriewe.

Elke woonstel het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, komplementêre toiletware en gratis WiFi. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan op versoek gereël word. Die kompleks het veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

The Residency Sandhurst is 5 tot 10 minute se ry van Sandton Konvensiesentrum, winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale in die area af geleë.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sutherland-laan 34, Hurlingham, Sandton, Johannesburg, 2070, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
was R1 200
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sutherland-laan 34, Hurlingham, Sandton, Johannesburg, 2070, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjMGRkNzU4LTIwYjAtNDYyNi1hZjVlLWZhZDU3MzE2NGYwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 34 Sutherland Avenue Hurlingham, Sandton 2070 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -26.104124 28.03326
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!