The Rez Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Rez Guest House skuil in Walvisbaai, lekker naby die baai, Pelikaanstrandmeer, en die waterkant. Die gastehuis is net 5 km van die middedorp af, so dit is ideaal vir sakereisigers en toeriste wat op interessante uitstappies wil gaan.

Ons het 7 luukse suites, 6 met privaat patio's waarop jy lekker kan ontspan met 'n boek of 'n glasie wyn aan die einde van 'n opwindende dag. Elke suite is uniek gemeubileer en versier en het 1 koninggrootte-bed wat opgemaak kan word as 2 enkelbeddens, en is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, en 'n en suite-badkamer met 'n haardroër en 'n muurprop vir skeermesse.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rez Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 870 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za