Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Accomodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N11 Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Ridge Accommodation bied 7 rustieke selfsorg-eenhede op die N1, naby Newcastle.

Elke eenheid bied 'n slaapkamer op die onderste verdieping en 'n dakkamer op die boonste verdieping, oopplan-sitarea en -kombuis toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook DStv en 3 van die eenhede het dam-uitsigte.

Daar is ook wasgoedgeriewe beskikbaar.

The Ridge is 1,5 km van 'n winkelsentrum en casino af en 4 km van die middedorp af.

Geriewe

  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

1.8 uit 5van 7 resensies vir The Ridge Accomodation
Netheid
1.6/5
Diens
1.4/5
Ligging
2.1/5
Veiligheid
1.7/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

1.7/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 9

Ligging

  • N11 Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Newcastle KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N11 Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ea735fe19fecde3caf86b492fb94e517e80031d2cbae5b7ca847eb4cc2a683591476bbedc21db6f3c65dd8b2f78c6e34cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 2 N11 Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-22:00 09:00 -27.803564787336 29.955150027007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem