Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ridge Accomodation

Selfsorg
1 - 6
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

’n Slaapkamer op die onderste verdieping met ’n solderkamer bo, ’n oopplan-sitkamer en -kombuis, breekware, eetgerei, ’n yskas, stoof, mikrogolf en ketel. Eksklusiewe DStv. Eenheid 2 het ’n dubbelbed en enkelbeddens, terwyl die ander eenhede driekwartbeddens het.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Wasgoed kan op versoek gewas word.
’n Breekskadedeposito moet voor of op aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
7 - 8
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n solderarea. Beide het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ketel toegerus. Daar is 'n knus sitarea met 'n TV en WiFi.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Wasgoed kan op versoek gewas word.
’n Breekskadedeposito moet voor of op aankoms betaal word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N11 Plaas, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43ea735fe19fecde3caf86b492fb94e517e80031d2cbae5b7ca847eb4cc2a683591476bbedc21db6f3c65dd8b2f78c6e34cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 7 5 1 2 N11 Farm Newcastle 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-22:00 09:00 -27.803564787336 29.955150027007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem