The Ridge Bed and Breakfast
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Shirley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
A P - Des 2021
Algehele gradering
Sterk aan te beveel.
Simone S - Des 2019
Algehele gradering
Ideale ligging, kamer en badkamer baie netjies en skoon met alle nodige geriewe, vriendelike diens, veilige parkering, waarde vir geld.
Lees meerWiehan K - Jan 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en kamers is voldoende.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag Wiehan,
baie dankie vir die terugvoering. Op dié stadium wil ons die koste aan ons gaste so laag as moontlik hou daarom het ons besluit om nie lugversorgers aan te bring nie.
Vriendelike groete,
Shirley Ferreira
Melanie M - Jan 2019
Algehele gradering
Our room was very comfortable.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons kamer was baie gerieflik.
My man, 2 kinders en ek het 'n groot kamer gehad wat regtig gemaklik en groot genoeg was vir die 4 van ons. Die dekor was lekker en die kamer was skoon. Die beddens was regtig gemaklik, so ons het 'n goeie rus gehad. Ons het net een nag gebly en het nie die volgende oggend ontbyt gehad nie. Ons is nie gevra of ons ontbyt wil hê nie, wat ek dink ons moes aangebied gewees, maar ons kan nie daaroor kommentaar lewer nie. Die TV in die eetkamer was baie hard en kon van ons kamer gehoor word. Dit was afgedraai teen die tyd dat ons gaan slaap het, sodat dit ons nie wakker gehou het nie. Sal weer daar bly as ek in die omgewing bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Melanie,
Thank you for your comments, I will address the loud TV with my staff.
Kind regards,
Heynrich
Zak D - Des 2018
Algehele gradering
Best place to stay.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you Zakhele, it was great hosting you.
Kind Regards,
Shirley
Sanne V - Des 2018
Algehele gradering
The rooms and facilities are good. A tad pricey for the area. The main let down was the unwelcoming service from the staff.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Sanne,
Thank you for the feedback. Kindly note that our rates excluded breakfast, this was stated in our quote dated 20 July 2018. We are listed as one of the cheapest establishments in Southridge Park and our rates are very competitive. Hence our good weekly occupancy rate of 99%.
Regards,
Heynrich
Nokubongwa M - Okt 2018
Algehele gradering
Clean rooms with great customer service. Had a wonderful stay.
Nonjabulo S - Sep 2018
Algehele gradering
I really enjoyed my stay at The Ridge Bed and Breakfast.
Antoinette G - Aug 2018
Algehele gradering
Het aan vereistes voldoen.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Vriendelike Groete
Shirley
Amanda S - Aug 2018
Algehele gradering
Rustig en stil.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Amanda,
You stayed in room no 5, I have personally inspected the taps and found no leaks.
We pride ourselves that we provide good quality accommodation at a very affordable price with a weekday occupancy rate of 98%, and a weekend occupancy rate in excess of 50%. In our suburb, Southridge Park, there are in excess of 50 bed and breakfast establishments, the reason these establishments are so popular is that the suburb has easy access to the N2. From a security and location perspective, you will not find any better in Mthatha.
Regards, Heynrich.
Nils V - Jul 2018
Algehele gradering
Volgende keer eerder êrens anders.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Good day Nils,
We had a problem with our internet on Saturday and your enquiry was only received on Sunday, therefore our ladies were unaware of your booking.
We pride ourselves that we provide good quality service and accommodation at a very affordable price with a week occupancy rate of 98% and weekend occupancy in excess of 50%. We were fully booked the weekend and unfortunately, we cannot control the movement of our guests.
Kind Regards, Heynrich.
Thembakazi N - Mei 2018
Algehele gradering
Home away from home.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Hi Thembi,
Thank you for the feedback and wonderful review, we try our best to give our guest the best service they expect. We are so happy that this can be your home away from home.
Kind regards,
Shirley
Franciska V - Jan 2018
Algehele gradering
Die Ridge B&B sal nie aanbeveel word nie.
Lees meerThe Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag, dankie vir die terugvoering, ek sal jou gedurende die dag skakel.
Groete Shirley
Christi D - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike plek om oor te bly op pad Kaap toe vanaf Durban.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Goeie dag Christi, dankie vir die terugvoering, dit word opreg waardeer.
Groete Shirley
Rein B - Des 2017
Algehele gradering
Nette plek.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Rein.
Vriendelike groete,
Shirley
Friedrich P - Sep 2017
Algehele gradering
Verrassend aangenaam en tegemoetkomend.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Gerda.
Thinus K - Aug 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie Thinus, ons waardeer die terugvoering.
Vriendelike groete,
Shirley
Helmut S - Jul 2017
Algehele gradering
Unexpectedly quiet and safe stay.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the feedback Helmut, much appreciated.
Kind regards,
Shirley
Henri M - Jun 2017
Algehele gradering
Die eienaar en die personeel was baie vriendelike en hulpvaardig. Die kamer was skoon en netjies.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Henri, dit word waardeer.
Vriendelike Groete,
Shirley
Johan M - Apr 2017
Algehele gradering
Netjies en goeie diens.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Johan, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Shirley
Hazel P - Mrt 2017
Algehele gradering
Goeie oornagplek.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Hazel, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Heynrich
Lillian F - Jan 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Lillian, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete,
Shirley
Danie D - Des 2016
Algehele gradering
Regtig uitstekend. Baie meer as wat ons verwag het veral vir 'n plek soos Mthatha.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer die terugvoering.
Groete
Shirley
Carol C - Nov 2016
Algehele gradering
Pleasant overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangename oornagverblyf.
Lekker B&B in 'n stil area van Mthatha. Die kamers is skoon en die beddens gemaklik. Daar is parkeerplek van die straat af en genoeg plek vir 'n sleepwaentjie. Die ontbyt is baie lekker, net geen filterkoffie nie! Die personeel is baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the feedback Carol, it is greatly appreciated.
Kind regards,
Shirley
Dwight H - Okt 2016
Algehele gradering
Blissful stay.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the feedback Dwight, it is greatly appreciated.
Kind regards,
Shirley
Andrew B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie mooi plek en baie skoon.
Corrie Torn Broers V - Okt 2016
Algehele gradering
Zeer nette, gezellige kamers en zeer vriendelijke mensen.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Thank you for the feedback, it is greatly appreciated.
Kind regards,
Shirley
Marthie L - Aug 2016
Algehele gradering
Baie aangename ontvangs en hulpvaardig.
The Ridge Bed and Breakfast se terugvoer
Dankie vir die terugvoering Marthie, dit word opreg waardeer.
Vriendelike groete.
Shirley
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Mditshwa Place, , Mthatha, 5099, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom