The River Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Ethan J
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies en goeie ligging. Sal vir seker The River Cottage aanbeveel vir mense wat wil wegbreek. Ons het hoofsaaklik gegaan vir visvang en het 'n paar mooi visse gevang en 3 PB's gebreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.

Luigi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beautiful and relaxing. Lovely cottage with all amenities, very quiet and private, beautiful scenery and decent fishing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Thank you for your kind words. We hope to welcome you again in the future.

Theodorus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beslis lekker gerus en visgevang. Baie skoon, netjies en gerieflik. Baie vriendelike en behulpsame eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Eric N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful with a great view and sounds. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal vir seker weer gaan kuier. Asemrowende uitsig, baie netjies, mens voel deel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie vir jou boodskap. Bly julle het julle tyd by ons geniet.

Adam B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Nov 2025

As jy wil rus, is dit die regte plekkie. Dit was 'n baie lekker rustige naweek, lekker ontspan en vis gevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te ontvang.

Karen V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Amazing. We had a lovely stay and will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Thank you for your review. Looking forward to seeing you again.

Peet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Rustigheid langs die water. Lieflike plek. Netjies, mooi ingerig en ideaal teenaan die rivier geleë. Vriendelike eienaar. Ons sal beslis weer hier wil kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Dankie!

Lanie P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties! Ons het 'n heerlike naweek gehad, en heerlik gebly. Die huis is skoon en netjies en het alles wat mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Perfekte plek as jy stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Almie
The River Cottage
Baie dankie. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.

Hendrik D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige uitsig! As jy rustig in die natuur wil kuier met gerief.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Almie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Limerick Farm, Off the R501, Potchefstroom, 2520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEyYjI0ZmZhLTMxNTktNDU3Zi1iMzk4LTBkMWFmY2U0NjAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 51 5 1 5 Limerick Farm Off the R501 2520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.941305555556 27.07275
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang