The River House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The River House bied gerieflike gastehuis-verblyf in die dorpie Colchester aan die oewer van die Sondagsrivier. Dis sowat 10 minute vanaf die Addo Olifantpark se suidelike ingang.

Daar is 2 gastekamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Geriewe by die gastehuis sluit sekere DStv-kanale, privaat parkeerplek, gratis WiFi en 'n swembad in. Dié verblyf is nie selfsorg nie, maar het wel 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is verskeie doendinge in die omtrek soos veerboot- of kano-vaarte op die Sondagsrivier, sandplankry, 'n besoek aan Sondagsriviermond en -strand, Sundays River Mouth Quad Bike Adventures, die Addo Olifantpark, bergfietsroetes en perdry.

Slaapplek

'n Bespreking by The River House sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Dienste

  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The River House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za