The Rose 102

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 7 Mrt 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Mrt 2025 tot 7 Mrt 2026.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Die rook van dagga is nie in die woonstelle toegelaat nie.

Die rook van sigarette is ook verbode.

Besoekers word nie toegelaat nie.

Gaste moet hulself gedra op 'n wyse wat aanvaarbaar is volgens beskaafde standaarde; versuim om dit te doen kan lei tot uitsetting uit die woonstel.

Stiltye moet tussen 22:00 en 08:00 gehandhaaf word.

Eienaars en inwoners word nie toegelaat om wasgoed op te hang of voorwerpe soos emmers, moppe, besems of vullissakke op balkonne of enige deel van die gebou of gemeenskaplike eiendom te plaas waar dit van buite of ander dele sigbaar is nie.

Die vulliskamer is op die 3de verdieping geleë.

Vullis mag nie voor deure of in brandtrappe gelaat word nie.

Alkohol word nie op die dak toegelaat nie.

Die dak is toeganklik van 06:00 tot 21:00.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 13 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 7 dae voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 7 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 805
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 805
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 805
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa86bacbef6c6bffceb5a6bdf7f183957eaf45b2d9200a3bc4a1bc99727f78fed80622c39bacf707e3c0e59bcc2b9ad20db7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 805 per nag, vir 4 mense Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9182604 18.4179181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang