The Rose 506
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R390.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Geen rook toegelaat nie.
Geen besoekers toegelaat nie.
Respekteer asseblief die stil ure tussen 22:00 en 08:00.
Eienaars of inwoners mag nie wasgoed op balkonne of enige deel van die gebou/gemeenskaplike eiendom hang waar dit van buite of van ander eenhede sigbaar is nie.
Dit geld ook vir items soos emmers, moppe, besems en vullissakke.
Die vulliskamer is op die 3de verdieping geleë.
Moenie vullis voor u deur of in die branduitgange los nie.
Geen alkohol word op die dak toegelaat nie.
Toegang tot die dak word toegelaat van 06:00 tot 21:00.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 13 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 7 dae voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 7 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Strand Street, Unit 506, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang