Claremont Akkommodasie by The Rose Cottage | LekkeSlaap
+39

The Rose Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Newlandsstraat 43, Claremont , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Rose Cottage is 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel in Claremont, lekker naby Cavendish Square Winkelsentrum en Nuweland.

The Rose Cottage is ten volle gemeubileer, oopplan en het sy eie veranda en ingang. Die kothuis het 1 dubbelbed in die leefarea en daar is 'n kamertjie met 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort en 'n wasbak, en die toilet is apart. Die kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, ketel, en koffiemasjien.

Hierbenewens het die kothuis ook 'n TV met plaaslike kanale. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot 'n groot tuin en 'n swembad op die perseel.

Al die nodige linne, bad- en swemhanddoeke, 'n piekniekkombers en 'n strandsambreel word voorsien. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig voor die kothuis.

The Rose Cottage is net 5 minute se loop vanaf Kingsbury Hospitaal, 'n openbare biblioteek, en 'n 10 minute motorrit vanaf UK.

Slaapplek

’n Bespreking by The Rose Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Kinderbedjie
Area 1
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Newlandsstraat 43, Claremont , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres:  Newlandsstraat 43, Claremont , Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACXc69XM156tTVkn9khnKVkxTaLFHDEu9w19qPsQZBQTGWgqqXm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 3) 43 Newlands Road Claremont 7708 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.98657886447 18.459818065166
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za