The Rose Garden Room

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Rose Garden Room is in 'n stil area in die klein dorpie Cradock geleë. Dis die ideale oornagplek vir gaste wat reis.

Die kamer het 'n aparte ingang en veilige parkeerplek op die perseel voor die kamer. Daar is ook plek vir 'n waentjie. Dis gerieflik ingerig vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer het 'n dubbelbed, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, waaier en 'n haardroër. Al die linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook ‘n televisie met volle DStv in die kamer beskikbaar.

Ontbyt of middagetepakkies is op versoek en teen 'n ekstra koste by een van die plaaslike restaurante beskikbaar.

Cradock bied verskeie besienswaardighede en doendinge soos die Olive Schreiner House, die Eierklip, 4x4-roetes, Karoo-riviervlotvaart en vele meer. Cradock het ook 'n verskeidenheid restaurante en koffiewinkels.

Slaapplek

'n Bespreking by The Rose Garden Room sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Rose Garden Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R480 R432 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za