- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 6 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
The Rosendal Country Retreat bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers en is in die klein plaasdorpie Rosendal geleë.
Daar is 'n verskeidenheid kamers beskikbaar om aan gaste se behoeftes te voldoen. Daar is 'n keuse tussen kamers vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.
Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eetarea en komplimentêre varsgebakte brood word voorsien. Gaste kan ontspan in 'n privaat sitkamer wat 'n knus kaggel het en oopmaak op 'n patio wat oor die tuin uitkyk. Rook word nie in die kamers toegelaat nie.
Gaste kan ontspan in die gemeenskaplike sitkamer wat 'n kaggel en komplimentêre WiFi-toegang het. 'n Warmbad is beskikbaar vir gebruik op versoek met vooraf reëlings. Parkeerplek word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Rosendal bied verskeie kunsgalerye en kafees, en gaste kan die dorp verken om die geboue en huise te besigtig. Gaste kan die Mosamane-voetslaanroete stap, gaan perdry by Moolmanshoek, of bergfietsry in die area gaan ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bonni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
- Gaste dink Die Rosendal Country Retreat het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Anna Maria Johanna Street, Rosendal, 9720, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang