LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Roses' Place | LekkeSlaap
+5

The Roses' Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 37, Yzerfontein, Weskus, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Roses' Place is 'n lieflike tuinwoonstel in Yzerfontein. Die eenheid het 'n aparte ingang en parkeerplek van die straat af.

Daar is slaapplek vir 1 paartjie in 'n kamer met 'n dubbelbed en 'n aparte, volledige badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamerarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, broodrooster en 'n ketel. Daar is 'n TV met SABC-kanale. Die klein stoep het 'n ketelbraai. Ons is baie naby die strand geleë, maar daar is ongelukkig nie see-uitsigte van die eenheid af nie.

Lughawependeldienste en ander pendeldienste is beskikbaar op versoek.

Die verblyf is sentraal geleë en is naby restaurante, karavaanparke, sakegeriewe, tennisbane, winkels en die 16 myl-hawe. Dié klein hawedorpie is aan die Weskus van Suid-Afrika, 90 km noord van Kaapstad geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by The Roses' Place sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir The Roses' Place
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Parkstraat 37, Yzerfontein, Weskus, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Roses' Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 37, Yzerfontein, Weskus, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFhNmVjNDFhLTczNDMtNGQ1ZS1iMmNlLTBhYzRiOWExZTNlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 37 Park Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.34 18.16451
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!