LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Rosette | LekkeSlaap
+16

The Rosette

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swart-laan 103, Panorama, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Rosette is 'n bekoorlike selfsorggesinshuis in die hartjie van Empangeni naby verskeie geriewe.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 ruim slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n formele sitarea, 'n tweede kleiner sitarea, 'n eetarea en 'n groot agterplaas.

Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n hoekbad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n graniettoonbank en is vir selfsorg toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n ketel. Die kombuis is oopplan en lei na die kleiner sitarea. Die eetarea het 'n glasetenstafel met sitplek vir 4. Die formele sitarea het gemaklike banke en 'n platskerm-TV.

Die agterplaas het 'n swembad, ingeboude braaigeriewe en 'n gazebo.

Slaapplek

’n Bespreking by The Rosette sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • President Swart-laan 103, Panorama, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Swart-laan 103, Panorama, Empangeni, 3880, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23583a60daffd2189f16af40d747bfdb6f3857aadb427bacc8bd702d09ae62aac1ca882c14ce14a5b55af5e63f4d8f8bc652?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 500  per nag (plek vir 6) 103 President Swart Avenue Panorama 3880 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.750989 31.884287
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!