De Kelders Akkommodasie by The Roundhouse | LekkeSlaap
+37

The Roundhouse

Selfsorg
  • Vanaf R20 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Ingang Straat, , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roundhouse Guest House, De Kelders, is 'n puik 4-ster-onderneming en die eienaars het jare se ervaring in die toerismebedryf. De Kelders bied uitstekende walviskykgeleenthede van die land af. Dié B&B is 'n moderne Afrika-gebou met drie verdiepings, 'n grasdak, Jacuzzi en swembad.

Elke suite bestaan uit 'n slaapkamer, woonkamer en 'n badkamer, en is toegerus met 'n mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, yskassie, TV, DVD-speler, klankstelsel, haardroër, naaldwerkstel, eerstehulpkissie, toiletware en alles wat jy benodig vir gerieflike verblyf.

Die huis is uiters uniek en is spesiaal ontwerp om luuksheid gerief en 'n Afrika-atmosfeer te bied. Daar is 'n groot TV-projektor in die kroegarea vir besoekers wat flieks of sport wil kyk, en die fantastiese konferensiegeriewe sluit WiFi in. Veder is daar 'n dek met 'n Jacuzzi waarop gaste vir die walvisse kan sit en kyk. Nuttig 'n glasie vonkelwyn of 'n bier terwyl jy kyk hoe die son in 'n rooi gloed oor die horison glip. Gaste kan ook lekker afkoel in die swembad buite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir The Roundhouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 61 Ingang Straat, , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Roundhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R20 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Ingang Straat, , Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMjIyZmUwLTQ1YjEtNDBkYS1hZGNmLWM0NzJmOTdkNjAyMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 61 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.56189601741 19.356974362437
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za