Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Royal Courtyard

Hotel
Standaard Sakpas-2-enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, sowel as 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, yskassie, elektriese komberse, haardroër, DStv en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het 'n moderne klerekas, strykgeriewe en 'n lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en alkohol word nie bedien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Sakpas-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamers het 'n dubbelbed en en suite-badkamers. Ander geriewe sluit 'n mikrogolf, yskassie, elektriese komberse. haardroër, luversorging, DStv en koffie- en teemaakgeriewe in. Elke kamer het 'n moderne klerekas, strykgeriewe en 'n lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en alkohol word nie bedien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury-kamers
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers het elkeen slaapplek vir 2 volwassenes, 2 dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV met DStv, mikrogolfoond, yskassie, ketel, paneelverwarmer en elektriese komberse. Die Luxury-kamers het ook haardroërs, skeerspieëls, strykstasies, vollengte-spieëls, lessenaars, lugversorging en moderne klerekaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en alkohol word nie bedien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-kamer
Vanaf
Vanaf R1 340
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers het elkeen slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV met DStv, mikrogolfoond, yskassie, ketel, paneelverwarmer en elektriese komberse. Die Deluxe-kamers het ook haardroërs, skeerspieëls, strykstasies, vollengte-spieëls, lessenaars, lugversorging en moderne klerekaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en alkohol word nie bedien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Executive-kamers
Vanaf
Vanaf R1 866
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié kamers het elkeen slaapplek vir 2 volwassenes, 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak, sowel as 'n TV met DStv, mikrogolfoond, yskassie, ketel, paneelverwarmer en elektriese komberse. Dié kamers het ook 'n sitarea met 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Telefoon
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. op dat daar nie 'n kroeg op die perseel is nie en alkohol word nie bedien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R988
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 76 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 103, Matatiele, 4730, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALYxzDQb1z2ERuYRy1t3LrLhFFxmu9YW2uVNpDbOpvnVqMUSJuO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R988 per nag, vir 2 mense 103 Main Street Matatiele 4730 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.343065506417 28.806092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem