The Royal Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Royal Guest House is sentraal geleë in Klerksdorp, naby restaurante, winkels en hoofpaaie. Dié gastehuis kombineer gesofistikeerde sjarme en gasvryheid met moderne geriewe.

Verblyf word aangebied in 5 stylvolle, gesogte kamers. Elke kamer het 'n badkamer, WiFi-toegang, lugversorging, 'n yskassie, strykyster en 'n mikrogolfoond. Die personeel hoop om jou verblyf so gemaklik moontlik te maak. Gaste is welkom om by ontvangs te vra indien daar enige iets is wat hul benodig.

Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar. Gaste kan gerus die Klerksdrorp Gholfbaan, Klerksdorp Museum en die Faan Meintjies Natuurreservaat besoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Royal Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false