LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Royal Guest House | LekkeSlaap
+21

The Royal Guest House

54 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 54 resensies vir The Royal Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Estie S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed behalwe die bed.

Bed is swak en nie op standaard nie. Kraak vreeslik as mens omsraai en dit is baie pap. Ons was vroeg op omdat ons altwee se rug te seer was van die matras.

Hendrik V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Kort net vars melk in die yskas.

Emile C - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Die gastehuis personeel is vriendelik en maak mens tuis voel sommer met aankoms.

Mariska B - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik

Die kuiertjie by The Royal Guest House was baie aangenaam. Ons is vriendelik verwelkom en na ons kamer gewys. Daar was 'n lugversorger wat ons baie waardeer het vir die koue winter aande! Sal weer hier 'n draai maak!

Juan D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir die een aand wat ons oorgeslaap het. Baie hulpvol en vriendelike personeel.

Baie maklik om die gastehuis op te spoor met 'n groot en duidelike teken in die pad.

Rudie W - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie W

Baie lekker gebly.

Dit was skoon, netjies en ons sal absoluut weer daar gaan bly.

Tanja G - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Tanja G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vuil, nie waarde vir geld.

Die paslaken het gate in, kussingslope vuil, toilet vuil gelos van vorige gaste. Die handdoeke rafel uit. Nie waarde vir geld nie.

Lizari R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lizari R

Baie teleurgesteld, kamer was vol miere!

Kamer was vol miere, het die bediende daarvan ingelig die volgende oggend, want bestuurder was nie eers daar nie!

Margaret V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en gerieflike oorslaap. baie vriendelik ontvang

Baie goeie waarde vir geld

Reino D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reino D
Besigheidsreis

Wonderlike akkommodasie.

Met aankoms was ons verwelkom met 'n vriendelike gesig. Die verblyf is baie netjies en skoon en ons sal Royal Guesthouse altyd aanbeveel en definitief weer besoek!

Marthinus B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Marthinus B
Enkelreisiger

Geen Afrikaans.

Erf vuil, parkering swak.

Louisa B - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louisa B
Saam met vriende

Kort 'n generator.

Ketel werk nie, lae druk in shower wanneer almal shower, baie warm en donker sonder krag, matras bietjie deurgeslaap al.

Charmaine W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjiese verblyf. Ons kamer was soos die foto dit voorgestel het.

Johan S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed toegerus.

Skoon. Een van kamers het na rook geruik.

Karlien F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien F
Besigheidsreis

Ruim, gemaklik, skoon, vriendelik.

Dit was 'n aangename tydjie. Die kamers was ruim, skoon en baie gerieflik. Het veral van die stoepie met tafel en stoele gehou. Was nie nodig om heeldag in die kamer te sit nie. Baie dankie, die ontvangsdame was ook baie vriendelik, professioneel en hulpvaardig.

Magda B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda B
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Ontbyt was ekstra. Was nie bewus daarvan nie.

Albert J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Albert J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Goeie waarde vir geld. Kliëntediens uitstekend.

Fanie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, gerieflike waarde vir geld.

Die verblyf by The Royal Guest House het my en my vrou se verwagting oortref en ek beveel dit ten hoogste aan vir enige persoon wat skoon, gerieflike en goed toegeruste akkommodasie soek. Die vriendelike dame in bevel en haar flink span verdien die hoogste lof.

Marie-celeste B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Marie-celeste B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie beïndruk nie.

Die handdoeke is vuil. Die beddegoed is stukkend en vuil. Op die advertensie sê dit King size, dit is hoekom ek die kamer bespreek het.

Neels L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, skoon en veilige verblyf.

Sien sterre.

Dirk V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Enkelreisiger

Baie beknop, maar lekker rustig en baie skoon.

Ek het lekker gebly, maar ek het die kamer gekies omrede hulle dit adverteer het met 'n bad. Daar is geen bad nie.

Carel D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D
Besigheidsreis

Perfek.

Ek kan dit aanbeveel. Dit is waarde vir geld.

Dirk L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was skoon en netjies.

Die plek is skoon en netjies.

Marinda B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Enkelreisiger

Lekker gebly.

Kamer bietjie knap, maar alles mooi netjies en skoon. Kamer het alle nodige geriewe. Bed gemaklik met kwaliteit-beddegoed.

Ilanie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie D
Enkelreisiger

Aangenaam.

Aankoms nie goed ervaar nie, maar res van die tyd aangenaam. Baie netjiese plek.

Renalda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renalda S
Gesin met klein kinders

Geen kommentaar.

Sien sterre.

Kathrine G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathrine G
Besigheidsreis

Clean and beautifully comfortable!

The room was clean and very comfortable with all the mod cons. Air-con, microwave, kettle, prep sink, DStv, en-suite bathroom. Unfortunately my electric blanket didn't work, and the rubber washer in the bathroom sink was missing so the basin couldn't hold water, but I did report these to reception and was assured that it would be taken care of. Those things were not a problem for me, but I thought it courteous to report them for future guests comfort. Something else the Royal Guest House may wish to be aware of - although the acts themselves by the other guests were completely out of the guesthouses control. On the Friday night I was really tired and went to bed really early! I slept beautifully until the couple in the adjoining cam home at some crazy hour and had a rip roaring fight. I heard every word until someone slammed the door, and stormed off. Peace and quiet again. Then on Saturday night again - until precisely 3:17am when a different couple now staying in the room, came home and made a noise. Unfortunately this act was repeated at 8:15 the next morning. Sadly the walls are like paper.

Christoff S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christoff S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon en rustige nag gehad.

Netjies en skoon en rustige nag gehad. Cleaners hanteer ontvangs wat bietjie onvanpas is aangesien plek vertoon werklik nice van die voorkant van die gebou af. Bouwerk nog mee besig wil dit voorkom. Die grensmuur waar voertuie geparkeer word leun gelukkig oor na die bure se kant en met 'n hewige storm sal dit beslis omkantel.

Johannes M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstelling. Ontvangs swak. Was onbewus van aankoms. Foto's en kamer kom nie ooreen.

Teleurstelling. Foto's het bad gewys wat nie daar was nie. Ontvangs was nie baie gepla nie.

Sandri D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon.

Ons het baie lekker gebly die kamers lyk soos die fotos. Jy kry wat jy sien.

Jan-hendrik F - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik F
Enkelreisiger

Dit was baie goeie waarde vir geld.

Alles was goed, baie skoon, toerusting is nuut en skoon, lekker stort, aircon het goed gewerk en was stil, ander gaste was stil. Alles was net perfek. Baie dankie.

James B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James B
Besigheidsreis

Baie netjies. Voel 5-ster.

The Royal Guest House is mooi in die middel van alles. Baie mooi gaste huis.

HHJ M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
HHJ M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie waarde vir geld.

Geen selfoonontvangs. Kommunikasie in Afrikaans is nie beskikbaar en die Engelse kommunikasie is baie swak. Het nie die eienaar ontmoet nie. Ontbyt is nie aangebied nie. Bourommel lê al lank agter kamer. Foto skep indruk van 'n groot kamer. Yskas langs bed is vasgevries. Matras is gedaan. Hek raas .

Wayne D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike wegbreek.

Al ons verwagtinge was oortref! Baie dankie vir julle gasvryheid.

Ané V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ané V

Baie lekker.

Baie lekker bly plek en is veilig!

Joey S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Sal Flamwood aanbeveel. Stil en rustige area.

Elmarie V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elmarie V
Gesin met tieners

Nog in babaskoene, maar pragtig, skoon en netjiese kamers.

Baie mooi slaapplek. Ontbyt sou 'n bonus wees.

Margery V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margery V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Slegs een aand oornag en baie tevrede. Sal definitief weer van hul gebruik maak as ek deur Klerksdorp reis.

Adriaan J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan J
Enkelreisiger

Vir seker die moeite werd gewees.

Sien sterre.

Julius F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julius F
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflik. Netjies. Lekker.

Gerrit P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Gesin met tieners

Kamers was baie skoon en netjies.

Het wel net een aand oorgeslaap, maar was baie verras met die plek. Kamers was baie skoon en netjies. Sal dit definitief aanbeveel.

Ronel L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjiese, gemaklike, bekostigbare en veilige verblyf. Aanbeveelbaar.

Skoon, netjiese, veilige, bekostigbare verblyf. Kamers netjies. Aangename verassing om mikrogolf en kombuisgeriewe te vind.

Riana V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana V
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike ervaring en die diens was baie goed gewees.

Alhoewel daar nog verbouings en verbeterings op die perseel was, het dit ons geensins geraak nie. Dis 'n pragtige plek met baie mooi skoon kamers. Die badkamers is heerlik groot en daar was alles wat ons nodig gehad het. Ek kan dalk net voorstel om vars melk in plaas van poeiermelk in die kamers te los. Ons het melk gekoop aangesien ons nie van cremora hou nie. Andersins was alles perfek. Dankie, ek sal julle beslis kan aanbeveel.

Zack P - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zack P
Besigheidsreis

Skoon.

Die gastehuis was modern en skoon.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Clean.

This guesthouse was modern and clean.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yolandi V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Die verblyf was pragtig en die mense is baie vriendelik.

Alicha V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Die diens was puik alles het vlot verloop. Ons het lekker geslaap, die WiFi was vinnig en beskikbaar. Die TV en alles was in werkende orde. Dit is die moeite werd.

Nerina M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina M
Gesin met tieners

Ons verblyf was baie aangenaam en gemaklik.

Ons het die een nag verblyf geniet. Die eenheid was goed toegerus.

Roelof B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Roelof B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen kliëntediens.

Met aankoms was daar geen adres of nommer of naam sigbaar nie. Die persoon wat ons ontvang het, weet nie van ons bespreking nie. Daar is ook nêrens gesê dat die ontbyt ekstra kos nie.

Amanda M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M
Enkelreisiger

Heerlike bed en lekker beskuit vir oggendkoffie.

Dis 'n splinternuwe plek en die naam was nie buite op nie. Moes wag vir iemand om te kom oopmaak, al was daar werkers besig. Verder het ek geen klagtes nie, skoon, pragtige versiering en lekker bed. Was pootuit.

Arné M - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arné M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon rustige en netjiese plek.

Sien sterre.

Karen K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karen K
Gesin met tieners

Alhoewel die kamers netjies en skoon was, het ons nie die nodige diens gekry wat mens te wagte sou wees nie. Ek sal nie die blyplek aanbeveel vir naweek-besoekers nie.

Na reistyd van ongeveer 5 ure, was dit nie 'n hartlike welkom gewees toe daar met ons aankoms 'n dispuut oor die uitstaande gelde was nie. Alhoewel die eienaar nie self op die perseel beskikbaar was nie, sou mens ten minste verwag dat hy die korrekte kommunikasie na die personeel oordra. Ons moes self die eienaar kontak waarna hy self nie seker was wat die uitstaande bedrag was nie en moes eers rond bel om uit te vind. Ons behoeftes vir koffie en tee was onvoldoende en die voorraad daarvoor was nie aangevul tydens die volgende oggend se skoonmaak van die kamer nie. Ons moes self addisionele koffie, tee; suiker en vars melk aankoop om net aan ons basiese behoeftes te kon voldoen. Alhoewel ons bewus was van die feit dat die verblyf nie ontbyt insluit nie, sou ons graag die keuse wou uitoefen om die gekwoteerde prys van R70 per persoon te kon uitoefen, indien nie. Dit was egter eers duidelik gemaak met ons aankoms dat geen ontbyt bedien word oor naweke nie. Ons voel dat ons glad nie waarde vir ons geld gekry het by "The Royal Guest House" nie. Die diens, vriendelikheid van personeel was alles behalwe "royal" gewees. Die plek is dus meer geskik vir kontrakteurs wat naweke terugry na hulle families toe, maar beslis nie vir toeriste wat die gemak en diens verwag van 'n gastehuis nie. Ek sal die verblyf glad nie aanbeveel nie.

Sheriese D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheriese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en skoon!

Ons het slegs een aand oorgeslaap na 'n troue. Maar die plek was baie skoon en netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike aand.

Sonja Z - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Dis baie netjies en het baie lekker gebly.

Lindokuhle N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindokuhle N
Saam met eggenoot / lewensmaat

The room was more than we expected. Beautiful, clean and safe.

Everything was communicated thoroughly... I really loved the place.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamwood-rylaan 48, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4ZmY2YjMyLWUyODQtNGQyNi1iMTQ2LWJiNTc4OTU1Y2VhMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 54 5 1 5 48 Flamwood Drive Flamwood 2572 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.839298719264 26.679862449074
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!