Ladysmith Akkommodasie by The Royal Hotel, Ladysmith | LekkeSlaap
+41
+41

The Royal Hotel, Ladysmith

  • Vanaf R1 575 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchisonstraat 140 , Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Royal Hotel, Ladysmith is in Ladysmith se middedorp geleë. Dié hotel bied gerieflike verblyf aan vakansiegangers en sakereisigers.

Daar is 4 suites, 5 gesinsuites en 45 dubbelkamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, asook lugversorging, internet, 'n telefoon, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Kamerdiens is op sekere tye beskikbaar.

Die hotel het 'n tradisionele Engelse kroeg, restaurant, 'n gesellige koffiewinkel en 'n sportkroeg. Die hotel het ook 'n konferensiesentrum wat vir troues of ander funksies gehuur kan word. Daar is veilige onderdakparkeerplek.

The Royal Hotel, Ladysmith is naby museums, restaurante, 'n winkelsentrum en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Royal Hotel, Ladysmith
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Murchisonstraat 140 , Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Royal Hotel, Ladysmith het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Ladysmith KwaZulu-Natal
Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 575
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Murchisonstraat 140 , Ladysmith , 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNWM2ODlkLWViYjAtNDVlMy05NzNjLWYzNmZiODZjYmMxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 575  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 140 Murchison Street Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.56049 29.78097
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za