+20

The Rubik 1809

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 172 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Rubik 1809 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die hartjie van Kaapstad se middestad. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat te midde van die gewoel van hierdie lewendige stad wil bly.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetkamertafel met 4 sitplekke. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die leefarea is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is ingesluit.

Gaste kan die ongerepte uitsigte oor die omgewing vanaf die balkon geniet. Op die dakterras is daar 'n gemeenskaplike swembad en braai-area – ideaal vir ontspanning en sosialisering.

Veilige onderdakparkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Tafelberg-kabelkar, die Leeukop-staproete, die Kasteel van Goeie Hoop, die V&A Waterfront en die DHL-stadion.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 172
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 172
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Loop Street, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a49c0ffa35e7a901dc78d17e18c412940bda680146fb5bbd9e84734ed6c85611803455630678e8a757b448a42736a8def3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 172 per nag, vir 4 mense 17 Loop Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9184712521 18.4217517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang