+17

The Sage 513

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 586 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in Seepunt en binne loopafstand van die Paviljoen, is The Sage 513 die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Gehalte-linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n sitarea met 'n TV en 'n eetkamertafel vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike sake-sitkamer en parkering word voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Clifton Beach 2.6 km weg en die V&A Waterfront is 3.3 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Verwarmer
Wasmasjien
Stroomdienste

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Propr Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 513 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 586
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 586
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 513 The Sage, 377 Main Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b499d3e861cf4e0153b810f31037a5c5f63642148a61441a6f1912e8c297c37eeb42819f8b7de4662c2bd1c06c700dfd5d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 586 per nag, vir 2 mense 513 The Sage, 377 Main Road Cape Town 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.91757110311 18.388462053629

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang