LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Sails | LekkeSlaap
+17

The Sails

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

The Sails bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Point Waterfront, 'n hawedorp by die ingang van Durban se hawe, naby uShaka Marine World, die strand, promenade en Sun Coast Casino and Entertainment World.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank is beskikbaar vir 2 kinders of 1 volwassene. Daar is lugversorging in die sitarea en in die slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Daar is WiFi.

Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike buite-swembad, 'n gimnasium en veilige onderdakparkeerplek.

Daar is baie besienswaardighede in die omgewing, insluitend strande, gholfbane, Golden Mile in Durban, Umgeni River Park, Victoria Street Market, Durban Botaniese Tuin en Wilson's Wharf.

Slaapplek

’n Bespreking by The Sails sluit in:

Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir The Sails
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Sails het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (plek vir 3)
Vanaf R795
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timeball Boulevard 14, The Sails, Point Waterfront, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8eb2dbc8fdbd7e370657fe7cdcfdbffd74a1488578bda39651006e0fad92fbf93471b66857fd7287bf9280e89a7e4a79e7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795  per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 14 Timeball Boulevard The Sails, Point Waterfront 4000 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.87113053897 31.049675552849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!