The Sails G4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Sails G4 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige woonstelblok in Durban se middestad geleë is. Die woonstel is ideaal vir 1 of 2 persone wat op soek is na gerieflike oornagplek naby verskeie besienswaardighede by die hawe.

Hierdie woonstel is ten volle toegerus en dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ander toebehore. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en toegang tot 'n balkon wat lieflike uitsigte oor die omgewing en dele van die hawe bied.

Die gebou bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n gimnasium en veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit op die perseel. The Sails G4 is 200 meter van Ushaka Marine World af en dis lekker naby restaurante, winkels, die Durban ICC en South Beach geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by The Sails G4 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Telefoon

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Sails G4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za