LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Salt House | LekkeSlaap
+59

The Salt House

  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Salt House is 'n gastehuis met 8 slaapkamers wat tussen die berge en oseaan in Houtbaai geleë is. Dié gesinsvriendelike gastehuis is naby aan die Constantia-wynroete, Houtbaai se strand en die hawe.

Die verblyf bestaan uit 8 kamers wat smaakvol versier is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, yskassie, haardroër en 'n ketel met tee en koffie.

Die gastehuis het 'n buiteswembad, tuin, lapa en parkeerplek. 'n Wasgoeddiens is teen 'n addisionele fooi beskikbaar. 'n Bababed is ook op versoek beskikbaar.

Die skilderagtige Kampsbaai is net 12 km daarvandaan en die Tafelberg-kabelspoor is sowat 16,5 km daarvandaan. Gaste kan ook Llandudno en Noordhoek se strande besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Salt House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Salt House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Luisa-weg 19, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYzIzZDQ1LTM3ZTktNDljZC1iZDJlLWNkZjJiODljYzRjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 19 Luisa Way Hout Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.025037777004 18.353688076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!