Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Sanctuary

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Sanctuary bied B&B-verblyf en is in die bekoorlike dorpie Prins Albert geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf by The Sanctuary word in 5 kamers wat uniek versier is aangebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n haardroër en 'n kragprop vir 'n skeermasjien. Elke kamer het ook geriewe soos lugversorging, 'n 46" TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Ontbyt word in die eetkamer bedien. Verder bied die gastehuis gratis WiFi, 'n soutwater-swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

The Sanctuary is in die hoofstraat en is lekker naby restaurante, museums en winkels.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir The Sanctuary
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Sanctuary het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 63, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552173cbecca04c76b126cba60c57206958b82691b6d5ea1442d6610e5ffede44e1fbd35e267e4628f9e3a472e96112460f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 880 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 63 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.224014288123 22.02951473373